Tag: hoe maak mens
Granadilla Pynappel Yskastert
Wenner bederf keer op keer, min moeite en smul lekker 1 pak tennisbeskuitjies – gekrummel 4el botter 2ml vanilla geursel 1 blik kondensmelk 700g Jogurt – granadilla geur 1 blik pynappel “crushed” 3 pakkies jellie – suurlemoen, granadilla of pynappel 250ml kookwater 1 blikkie granadilla pulp Oor medium hitte smelt ...
Read moreMatt se Tjoef-Tjaf Tert
Matt se Een, twee, drie lekkerte, sonder moeite. maak hierdie tert sommer tjoef-tjaf 2 x pakkies kits poeding – jou gunsteling geur 2 x pakkies Tennisbeskuitjies – hou 6 eenkant vir bolaag krummels In ‘n groot tertbak, pak n laag beskuitjies op die tertbak se bodem Maak een boksie kits ...
Read moreFluweel Koekies
Smelt in die mond koffietyd bederfie, hou die koekblk vol met die wenner Jy het nodig 2.4 kg Koekmeel 1kg Botter / Margariene – kamertemperatuur 1.5 kg witsuiker 8 groot eiers – geklits 40 ml koeksoda 1 tl sout 20 ml bakpoeier Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker ...
Read moreSnoek Koningskos oor die kole
Die beste manier om snoek gaar te maak is oopgevlek en oor warm kole – Chef Don Jy het nodig: 1 kg Braai Snoek – half ontdooi, moet nie die vel van die snoek verwyder nie 100 ml olyf olie Sous om te bedruip: 200 ml fyn appelkooskonfyt 150 ml ...
Read moreHoender “Strip-Sub”
Min moeite maar met baie geur, vinger aflek lekker lekkerte Almal gaan die een geniet Jy het nodig 1 groot vars Franse-broodrol 2 groot uie, geskil, ringe gesny en gebraai tot bruin en geurig 350g hoenderborsies, ontvel en ontbeen, repies opgesny 1 groot groen soetrissie – opgekap in repies ...
Read moreFlou val Toebroodjie
Sit die toebroodjie voor as ligte middagete Gebruik ’n verskeidenheid vars brode soos rogbrood of ciabatta of self lekker sadebrood Smeer die broodjies deeglik tot op die hoeke met botter dat jou toebroodjie nie pap word nie 1 groot ryp Avokadopeer 4 eiers hard gekook mayonaise sout en peper na ...
Read moreKoel Komkommer Slaai
Lekker rou en krakerig Die slaai kan letterlik in sekondes aanmekaar geslaan word net voor ete. Kom trek ’n komkommer nader 1 groot engelse komkommer 1 bottel Knorr “Jogurt an Herb” Salad dressing sout en gemaalde swart peper na smaak *Hou jou Komkommer en “salad dressing” vooraf in die ...
Read moreSteri-Stumpi Vrugtekoek
Jy gaan dol wees oor die heerlike klam, net drie bestandeel Vrugtekoek So maklik en regtig moeite vry lekkerte Hier, dis wat jy nodig het: 1kg of gemengde droë vrugte koekmengsel 600ml Steri Stumpi Melkskommel – Sjokolade geur 2 kop bruismeel . Nou maak ons so: In n groot glas ...
Read moreKoffie & Cream Malvapoeding
Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tl vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...
Read moreBoerbrood Suurdeeg Plantjie
Niks so nostalgies soos om daai warm broodkorsie met botter te eet sodra hy uit die oond kom nie , As jy eers eenmaal tyd afgestaan het vir die een, sal jy nooit weer brood koop nie Let op om so akkuraat as moontlik af te meet, jy sal sien ...
Read more