Parmesaankaas Sous

2022-12-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

354
Related Recipes:
  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

60 ml botter
45 ml koekmeel
500 ml room
100 g parmesaankaas, fyngerasper
sout en varsgemaalde swartpeper
5 ml fyn neutmuskaat (nutmeg)

Plaas botter in middelslag-pot en smelt oor hoë hitte. Voeg meel by en roer met draadklitser tot goed gemeng.

Voeg al die room by en meng goed tot daar niks meer klonte is nie. Verlaag hitte tot sous stadig prut.

Laat kook tot sous met die helfte verminder het. Roer af en toe sodat dit nie vasbrand nie.

Verwyder van hitte en voeg parmesaankaas by. Roer tot gladde mengsel en geur goed met sout en swartpeper.

Sit warm voor saam groente of pasta

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!