Loader

Flou val Toebroodjie

2018-12-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

Sit die toebroodjie voor as ligte middagete

Gebruik ’n verskeidenheid vars brode soos rogbrood of ciabatta of self lekker sadebrood
Smeer die broodjies deeglik tot op die hoeke met botter dat jou toebroodjie nie pap word nie

1 groot ryp Avokadopeer
4 eiers hard gekook
mayonaise
sout en peper na smaak
Brood van jou keuse

Druk Avokadopeer fyn
Dop eiers af en druk rofweg fyn en voeg by avokadopeer
Geur met sout en peper na smaak
Vou genoeg Mayonaise by om dit lekker klam te maak en meng deur
Maak nou jou toebroodjies met die lekker vulsel, ook baie lekker op vars warm roosterbrood
Sit dadelik voor

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!