Ouma se Soetpampoen

2013-08-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 48
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

48 People rated this recipe

29,179
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

Gebruik lekker ou boerpampoen of “butternut”

Jy het nodig:

3 eetlepel botter of margarien
750 g pampoen, in dik skywe gesny
1 kop suiker
knypie fyn kaneel
100 ml kookwater

Voeg die pampoen in pot, gooi suiker , botter en kaneel by, giet kookwater oor, sit op plaat bring als tot kookpunt, en laat baie stadig stoom tot sag en droog gekook,en liggies begin potbraai het ; roer saggies deur met vurk….bedien warm

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Comments (5)

  1. posted by Bets Roos on December 29, 2014

    Julle Resepte is die beste!

  2. posted by Elize on March 6, 2015

    Ek het wortels in plaas van pampoen gebruik. dit was LEKKER!

  3. posted by Theunis de Winnaar on June 16, 2015

    Ek het al van die resepte gebruik alles op Boerekods is so lekker

  4. posted by Theunis de Winnaar on June 16, 2015

    Ek het al van die resepte gebruik alles op Boerekos is so lekker
    geniet die blad vreeslik

  5. posted by Magda van Zyl on November 16, 2015

    Oulike resepte, dankie

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!