Loader

Matt se Tjoef-Tjaf Tert

2019-06-18
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 24
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

24 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

Matt se Een, twee, drie lekkerte, sonder moeite. maak hierdie tert sommer tjoef-tjaf

2 x pakkies kits poeding – jou gunsteling geur
2 x pakkies  Tennisbeskuitjies – hou 6 eenkant vir bolaag krummels

In ‘n groot tertbak, pak n laag beskuitjies op die tertbak se bodem
Maak een boksie kits poeding aan soos aangedui op boksie
Giet  mengsel bo oor die laag beskuitjies
Pak nog n laag beskuitjies bo op en plaas in yskos tot GESTOL
Maak nou jou tweede boksie kits poeding aan, giet oor gestolde laag, versprei eweredig
Plaas in yskas vir 10 min of tot gestol

Krummel fyngemaakte biscuits bo oor en bedien – Matt Moolman

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!