Koel Komkommer Slaai
2018-12-22Average Member Rating
(3.7 / 5)
22 People rated this recipe
16,473Related Recipes:
Lekker rou en krakerig Die slaai kan letterlik in sekondes aanmekaar geslaan word net voor ete. Kom trek ’n komkommer nader
1 groot engelse komkommer
1 bottel Knorr “Jogurt an Herb” Salad dressing
sout en gemaalde swart peper na smaak
*Hou jou Komkommer en “salad dressing” vooraf in die yskas dat dit lekker koud kan word
Sny jou Komkommer in lekker dun skyfies op soos benodig
Plaas in mooi slaaibak, geur met sout en gemaalde swart peper na smaak
Gooi Slaaisous oor, net genoeg dat die Komkommers lekker klam is, dit moenie daarin swem nie
Sit dadelik voor