Tag: hoe maak mens
Heuning Appels met neute en vanieljeroomys
100g botter125ml heuning4 appels, in groot duk ringe of skywe gesny, skil nog aan50g haselneute50g gevlokte amandels50g pekanneutevanilla roomys Plaas die botter in ān braaipan en verhit dit op lae hitte totdat die botter begin skuim. Gooi die heuning by en laat die mengsel borrel soos lava. Maak seker dat ...
Read moreKarringmelk Beskuit
Meng:7 koppies koekmeel6 teelepels bakpoeier1 teelepel koeksoda1 teelepel sout1/2 teelepel kremetart Klits:2 eiers2 koppies karringmelk1 koppie suiker125 g gesmelte margarien Verhit oond tot 180 CVoeg al die bestanddele bymekaarDruk in plat bakplaatBak vir halfuur en sny in blokkies. Draai beskuitjies om.Bak vir nog ‘n halfuur by 160 CDroog uit. >>>>foto: ...
Read moreAPPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK
In die oond net so lekker. Snoek sy eie unieke lekker smaak, met die lekker van hand eet saam brood en in spanning die grate uit te haal.vir die volgende happie heilsaamheid So gemaak Ā± 1.5 kg snoek – ontdooi3 suurlemoenekoppie appelkooskonfyt2 el vars gemmer, fyn opgekap6 knoffeltoontjies – 4 ...
Read morePiesang en Amarula Kolwyntjies
Ideaal vir kosblikke, ān ligte ontbyt. of peuselhap 2 kop bruismeel2 groot eiers1 kop witsuikerĀ¼ tl soutĀ¼ tl kaneelĀ½ tl koeksoda5 baie ryp piesangs- fyngedruk2 el botter gesmelte1 tl vanielje geursel1 kop Amarula Opsioneel: versiersel het ek net ‘n blikkie karamel glad geklop en kolwyntjiesgesmeer, maar jou versiersel kan jy ...
Read moreWors en Boontjie Kerrie met Pasteikors
GebakteĀ boneĀ enĀ wors soos vinkel en koljander. Heerlike pasteikors ipv kapokaartappels, maak die ;n wenner dis. Propvol proteine Wat jy benodig2 el botter80ml kookolie2 groot uie, gekap3 knoffeltoontjies, gekneus1 jalapeno rissie, gekap1 rooi soetrissie, gekap1 groen soetrissie , gekap 1 el matige kerriepoeier1 kg wors varkworsies – stukke opgesny 2 blikkies KOO ...
Read moreKortpad Sjokolade-Karamel Mint Pankoek
Sonder fierjasies. Die koek is klam en heerlik, vinnig om aanmekaar te sit vir onverwagste soettand verspoekkies 500g Snowflake Easymix Chocolate Muffin Mix1 tl kits koffiepoeier3 groot eiers – kamertemperatuur – geskei200 ml kookolie100 ml water100 ml melk *bietjie ekstra melk Versiersel:1 blikkie Karamel Kondensmelk1 groot blok Pepermint Crisp Sjokolade ...
Read moreTamatie Rissie en Roosmaryn Konfyt
1.5 kg ryp tamataiesKookwater1 kg wit suiker35 ml suurlemoensapgekneusde groen gemmerstukke ā fyn opgesny1 Habanero rissie – pitte verwyder , baie fyn opgekap (jy kan enige groen brandrissie ook gebruik wat minder brand)1 el vars roosmaryn Steriliseer flesse. Bedek tamaties met kookwater, laat staan 5 minute lankIn ‘n groot bak, ...
Read moreSlapdeeg Maalvleis Muffin Pasteitjies
Lekker randrekker. ‘n Wenner vir oorskiet kos. Maalvleis gaargemaak volgens jou smaak, nie te loperig nie, … (of enige vulsel van oorsiet vleis, afgekoel(hoender en mayo, tuna en mayo, oorskiet kerrie, spenasie en feta ens,) Meng saam: 2 eiers2 kop bruismeelĀ¾ kop melkĀ¾ kop olie2 tl bakpoeiermespunt soutAromat na smaakknypie ...
Read morePiesang en OBS Broodjie
‘n Maklike piesangbroodjie sonder koeksoda, met ‘n doepa sherry, lekker vinnige meng en bak 3 oorryp piesang fyngedrukĀ½ kop bruinsuiker1Ā½ kop bruismeel1 groot eier3 el botter1 el kookolie125 ml Old Brown Sherrysprinkel neutmeskaat (nutmeg)mespunt sout*melk .Voorverhit oond 180 C smeer 20 cm broodpan goed met botter .In ān lekker groot ...
Read moreKaas en Kruie Broodjie
Staatmaker broodjie, sommer 1,2,3 aanmekaar geslaan, geen wag om te reis nie. Lekker saam braaivleis, potjie, pasta of sommer net so op sy eie met bietjie botter Jy het nodig: 2 kop Bruismeel3 groot eiers2 kop melkhalwe kop Sprite1 pakkie Knorr kits sous “four cheese sauce” – hou in poeiervorm1 ...
Read more