Loader

40 jaar wenner fudge

2014-04-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.6 / 5)

3.6 5 74
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

74 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Sjokolade Balletjies

  • Munchies

  • Toffie Appels

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer !

1kg suiker.
115 g (125 ml) botter.
250 ml vars melk.
25 ml goue stroop.
Knippie sout.
1 blik kondensmelk.
5 ml vanieljegeursel.

Metode: Plaas al die bestandele, behalwe die kondensmelk en geursel in n kastrol.
2 roer dit met n hoetleppel en was al die suiker suiker reltjies aan die kastrolwand af.
3 sit die deksel op, verhit die mengel tot kookpunt en kook dit vir 5 min lank stadig.
4 Haal die deksel af en roer die kondensmelk in.
5 Roer goed totdat dit weer kook.
6 Moenie nou of later weer roer nie, want dan brand die mengel aan.
7 Hou die kastrol oop.
8 Kook die mengel 20/30 min stadig tot goudbruin.
9 Laat dit 7 min lank afkoel.
10 Roer die fudge nou met die hout leppel totdat dit begin styf word.
11 voeg geursel by.
12 Sprei dit vinnig op n gesmeerde bakplaat van naastenby 35 by 25 cm oop.
13 Wanneer amper styf trek riffies daarop met n vurk.
14 Sny in blokkies voordat dit te hard is.

Ongeveer 55 blokkie

*Christina Venter Cloete via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Recipe Type: , Tags: , , , , Ingredients:

Comments (7)

  1. posted by Riekie de Beer on November 14, 2016

    Daar is niks beter as boerekos nie.

  2. posted by Anne-Marie on November 14, 2016

    Mal oor fudge

  3. posted by Desire on November 15, 2016

    Lyk heerlik

  4. posted by Desire on November 15, 2016

    Gaan dit verseker moet maak!

  5. posted by Yvonne on November 16, 2016

    Wat kan dan lekkerder wees as Boerekos.

  6. posted by Janine on November 17, 2016

    Nice 🙂

  7. posted by Janine on November 17, 2016

    Heerlike fudge

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!