Granadilla Pynappel Yskastert

2019-07-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 16
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

16 People rated this recipe

13,066
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Matt se Tjoef-Tjaf Tert

Wenner bederf keer op keer, min moeite en smul lekker

1 pak tennisbeskuitjies – gekrummel
4el botter
2ml vanilla geursel

1 blik kondensmelk
700g Jogurt – granadilla geur
1 blik pynappel “crushed”
3 pakkies jellie – suurlemoen, granadilla of pynappel
250ml kookwater

1 blikkie granadilla pulp

Oor medium hitte smelt botter en voeg geursel en koekiekrummels by
Roer aanhoudend tot krummels baie warm is
Gooi oor na jou tertbak en druk jou kors vas met agterkant van eetlepel
Plaas in yskas vir 40 min

Maak 3 pakkies jellie aan met 250ml kookwater, hou eenkant en laat effe afkoel

In ‘n lekker groot mengbak, meng jogurt en kondensmelk
Vou nou pynappelstukkies met sap en al by en roer tot egalige mengsel
Vou afgekoelde jellie by, en roer mooi deur
Giet stadig in koue tertkors
Plaas in yskas vir 2 ure of tot gestol

Bedruip met granadilla pulp stroop met opdien

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!