Loader

Recipe Type: Vetkoek en Poffertjies

Peri-Peri Polonie Poffertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Lekker randrekker met ‘n bytJy het nodig3kop bruismeel2 ekstra groot eiers3 dik skywe goeie gehalte Polonie, grof gerasper 1½ tl kerriepoeier ½ tl peri peri poeier ½ tl sout*opsioneel fyn gekerfde groen en rooi brandrissiesyskoue water750 ml kookolie So gemaak;In ‘n lekker groot mengbak, voeg bruismeel, sout, kerriepoeier en peri ...

Read more

Roommielie Poffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Dis so maklik. Vinnig en baie lekker vir ontbyt, sit voor saam heuning of esdoornstroop en kaas, self lekker plan vir die kosblik, of  sommer ‘n ligte versnappering Jy gaan nodig hĂŞ: 2 groot eiers, geklits – kamer temperatuur 2½ kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt cayenne peper (rooi peper) 1 ...

Read more

Soet Patat Plaatkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Die plaatkoekies smaak heerlik. Hierdie is ‘n baie lekker manier vir jou kinders om groente in te kry. . Jy benodig: 1 groot patat, geskil, gekook met 3 el suiker tot sag, water dreineer en fyngedruk. Laat afkoel (werk ook goed met oorskiet patats) 2 eiers 250 g bruismeel Âľ ...

Read more

Vetkoek Burger

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

… vinger aflek lekker !! Vir die vetkoek: lewer so 6 vetkoeke 1 pakkie “ready made” deeg by supermark 750 ml kook olie om vetkoek in te braai 1 swartsak “unsented”   oop gesny dat dit lekker groot is (dit werk vir my die beste) Sprinkel bietjie olie op jou ...

Read more

Viskoekies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

1 groot blik sardyne in tamatie of rissie sous 2 blikkies tuna, chunks ~ gedreineer 1 klein ui fyn opgekap 2 knoffeltoontjies gekneus en opgekap halwe groen soetrissie fyn opgekap 2 eiers ~ liggies geklits 6 el koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak rooipeper na smaak wit peper na smaak knippie sout 500 ml kookolie Verwyder die sardyne se ...

Read more

Tuna Poffertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

  2 blikkies tuna chunks ~ gedreineer halwe ui,baie fyn gekap 2 knoffeltoontjies,gekneus en gekap 2 jumbo of 3 groot eiers 1 tl opgehoopte bakpoeier koppie koekmeelblom bietjie melk mespunt rooi peper mespunt droe pietersielie sout na smaak olie om in te braai paprika vir sprinkel,na gebak Vlok die tuna ...

Read more

Kerrie Vetkoeke met ‘n Twist

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

My twist op n kerrie vetkoekie vandag , gesonder sal julle wonder !!!   Gebak en nie gebraai nie..   Easy peasy, gekoopte brood deeg by bakkery, jou eie spesiale kerrie vleisie en bou jou bun en in die oond vir omtrent 20 min ! (160 C) Ek het Canola ...

Read more

Karringmelk Vetkoekies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

jy het nodig: 4 kop koekmeel 4 groot eiers 1 kop karringmelk 4 tl bakpoeier halwe teelepel sout *olie om te braai So gemaak: In lekker groot mengbak, klits eiers en karingmelk goed saam Voeg nou res van die bestandele by, meng goed tot ‘n lekker stywe deeg Laat staan ...

Read more

Vetkoek Poffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Lus vir ‘n Vinnige maar lekker vetkoek poffertjies? 2 koppies koekmeel 2 tlepels bakpoeier 2 groot eiers ½ teelepel sout 3 teelepels botter 1 koppie melk ongeveer 2 koppies olie om mee te bak 1. Sif die droĂ« bestanddele saam. 2. Vryf die botter daarin en maak die deeg met eier ...

Read more

Boeliebief Poffertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Lekker vinnige happie, hetsy ontbyt, , vir die kosblik, middagete of aandete…. Jy het nodig: 500ml koekmeel knypie sout 10ml bakpoeier 5 ml rooipeper (cayenne pepper0 1tl “crushed garlic” – knoffel. 1 eier water of melk 1 blik (340g) boeliebief, fyngedruk ui baie fyn gekap Kookolie vir diepbraai Aromat vir ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!