Loader

Steri-Stumpi Vrugtekoek

2018-11-26
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 14
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

14 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

Jy gaan dol wees oor die heerlike klam, net drie bestandeel Vrugtekoek
So maklik en regtig moeite vry lekkerte

Hier, dis wat jy nodig het:
1kg of gemengde droë vrugte koekmengsel
600ml Steri Stumpi Melkskommel – Sjokolade geur
2 kop bruismeel
.
Nou maak ons so:
In n groot glas mengbak, gooi droë vrugte koekmengsel
Giet die melkskommel bo oor, roer mooi deur
Seel die bak met kleefplastiek en plaas in yskas oornag

Voorverhit oond 160 C
Voer n 20 cm koekpan met bakpaper uit

Om die beurt voeg nou bruismeel by die geweekte vrugtemengsel in, meng tot gladde beslag en deurgemeng
Skep belag in voorbedreide koekpan en bak vir 2 ure in voorverhitte oond
Skakel oond af en los koek in oond vir verdere 30 minute
Plaas koek op afkoelrak tot heeltemal koud voor jy koek uitkeer
Wanneer HEELTEMAL afgekoel is, draai toe met foelie en plaas op koel plek vir minstens oornag voor jy sny

*OPSIONEEL
Jy kan die vrugtekoek met Brandewyn sprinkel voor jy hom in foelie toedraai
Hou tot drie weke in yskas

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!