Loader

Tag: hoe maak mens

Kerrie Bakkies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

Heerlike ontbyt idee of selfs ‘n lekker ligte maaltyd. Wenk: jy kan ook blikbekers gebruik vir die lekker resep (genoeg vir 4-6) Vir die maalvleis: 500g bees maalvleis 2 el kookolie 1 ui, fun gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en gekap I lourierblaar 2 el kerriepoeier 2 el tamatie puree 1 ...

Read more

Pizzadeeg

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Eenvoud lekkerte – Pizzadeeg, tuisgemaak Die beslag maak twee lekker groot pizzas So gemaak: 1. Meng saam: 750 ml Koekmeel 15 ml sout 500 ml kraanwater 2. Meng goed saam en laat staan vir 5 minute: 250 ml louwarm water 2 el heuning 10 g droeë kitsgis paar druppels olyfolie ...

Read more

Tzatziki

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Koel komkommer, heerlike romerige komkommer doopsous Jy het nodig: 1 groot vars stewige engelse komkommer 5 knoffeltoontjies – gekneus en fyn gekap 500 ml ongegeurde jogurt (griekse jogurt) 5 el olyfolie 2 el wit asyn growwe varsgemaalde swart peper knippie sout So gemaak: Skil af en rasper die komkommer met ...

Read more

Bobaas Pastei

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Bobaas Pastei met Bier, Biefstuk, Sampioene en gekarameliseerde uie as vulsel kan jy nie verkeerd gaan nie, met ‘n lieflike tuisgemaakte kors om die pastei af te rond Pastei kors: 500 g koekmeel 200 g yskoue botter in klein blokkies gesny 3 groot eiers liggies geklits Plaas koekmeel en botter ...

Read more

“Flamed Grill” T-Bone

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die lekkerste manier van Steak Braai. Sodra die hout vuur goed aan die gang is, en kole het maar genoeg vlam ook, sal die braai proses vinnig verby wees, met die vleis in die toeknyprooster is dit gemaklik om te beheer oor die vlamme, tot perfeksie., sommer so terwyl jy ...

Read more

Rump Steak Kerrie Sosaties

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 ...

Read more

Paasbolletjies – Hot Cross Buns 

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Die lekkerste van Paasfees Paasbolletjies  en Kerrievis 1kg koekmeel 20 g kitsgis 180 g bruinsuiker 15 ml kaneel 5 ml neutmuskaat 15 ml gemengde speserye ½ tl sout 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda skil van suurlemoen – fyn gerasper – 1 tl skil van lemoen – fyn gerasper – 1 ...

Read more

Regop Hoender “flattie” oor die kole

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Niks gesukkel en geen gemors van souse nie. Sit en kuier lekkerte, maak tyd vir die een 1 Groot Heel Plaashoender Suurlemoensap Portugese Hoender speserye Sout en Peper na smaak *Toeknyprooster Was die hoender deeglik onder lopende koue water, kyk vir los veertjie;  veral om die vlerkies en verwyder dit ...

Read more

Nog ‘n skeppie Tunatert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Geblikte tuna; ‘n staatmaker in die koskas . 4 blikkies tuna chunks – gedreineer 5 groot eiers – geklits 1 groot pak kaas  &uie skyfies – gekrummel 1 blikkie sampioensop 1 ui baie fyn gekap vars gemaalde swart peper na smaak 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzarella ...

Read more

Knoop Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Maklike en oulike manier met winkeldeeg om ‘n broodjie mooi te laat vertoon   1 pakkie winkeldeeg 1 eier geklits bietjie koekmeel om oppervlak mee te sprinkel botter gesmeerde oondpan   Voorverhit oond 180 C   Druk deeg plat op koekmeel oppervlak Deel in 2 dele, en rol nou lang ...

Read more