Loader

Category: Uncategorized

Janneman se hoender en broccoli gebak

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Janneman se smul lekker hoender en broccoli gebak ~ hemelse dis 1 kg Hoender Stukke 1 groot kop Broccoli ~ opgebreek in boompies 1 blik Sampioenroomsop 250 ml Mayonnaise 5 ml Suurlemoensap 5 ml Kerriepoeier kop Cheddarkaas gerasper, eksta vir bo-oor 2 kop broodkrummels Sout en peper na smaak Metode: ...

Read more

Eisbein Boontjiesop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

Trooskos … winters genot 1 gerookte vark skenkel (eisbein) 1 pakkie gedroogte gespikkelde bone 1 aartappel grof gerasper 1 ui fyn gekap 2 lekker ryp tamaties – opgekap 3 el blatjang 1 pakkies bruin of wit uie sop-aangemaak met bietjie koue water sout en peper na smaak Sit jou bone ...

Read more

Fritatas

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Mini Fritatas 5 eiers, liggies geklits 1 kop cheddar kaas Sout en peper na smaak 1 k ander vulsel (salami.oorkiet vleis, bully beef, rooi worsies, rosa tamaties, soet rissies, ham, gebraaide spek, sampioene) *bietjie botter *bietjie ekstra kaas *rooipeper Voorverhit oond aan op 180°C Meng al die bestandele goed saam ...

Read more

Gemmerpoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

heerlike gemmerpoeding ~ SONDER EIERS – chef sharkie Deeg: 2 eetlepel goue stroop 1 eetlepel botter 1 teelepel koeksoda ¼ koppie melk 1 eetlepel asyn ½ teelepel gemmer 1 eetlepel appelkooskonfyt 1 koppie meel Stroop: 2 koppie water 1 koppie suiker knippie sout ½ teelepel gemmer Metode Deeg: Meng alles in ...

Read more

Skaapskenkel en Tamatiebredie Bonesop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Maak 2 gunstelinge een smul pot trooskos Bestandele 1 pakkie gespikkeide suikerbone bietjie kookolie 2 uie, gekap 3 knoffelhuisies – gekneus 1 el asyn 2 groot tamaties, mooi rooi ryp en sag – opgekap 1 kg skaapskenkels 500 ml beesvleisaftreksel 1 blik tamatieroomsop 4 wortels, gerasper 1 groot aartappel blokke ...

Read more

Pankoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

‘n heerlike suksesvolle pankoek : 2 kop suiker. 1 kop botter 4 eier. 4 kop koekmeel 4 t bakpoeir. Knippie sout 11/4 kop melk Metode 1. Room botter en suiker 2. Voeg eiers een vir een by en klop goed met elke byvoeging 3. Sif droe bestandele saam 4.Voeg dit ...

Read more

Sysagte skons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie ...

Read more

Geen Moeite Brood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Maak 2 brode 7koppies meel 4koppies louwarm water 2tl sout Pakkie droe gis Meng als (dis ‘n slap deeg). Los om te rys. Bak by 180grade vir 1 uur Maak 2 brode . Voorverhit oond op 180 grade. Sif saam: 500 gram (4 kop) meel, 5ml suiker, 2 teel droee ...

Read more

Pynappel Sjerrie Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Lekker, lekkerder, lekkerste smul die!! 1 pakkie tennisbeskuitjies appelkooskonfyt 200 ml sjerrie 1 pakkie suurlemoenjellie koppie kookwater 1blik kondensmelk 440g fyn pynappel *geklopte room vir versiering 1 flake ~ gekrummel Smeer tennisbeskuitjies met appelkooskonfyt en plaas 2 opmekaar soos toebroodjies Pak in diep vierkantige bak. Besprinkel die beskuitjies “toebroodjies” goed ...

Read more

Kebab Frikkadelle

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Lekker aptyt opwekker langs die braaivleis vuur Hierdie  is ‘n baie lekker reseppie – ek gebruik hom oor-en-oor! 1 middelslag ui 1 kg maalvleis 30 ml fyngekapte vars pietersielie 15 ml Aromat 2 ml growwe swartpeper 250 g swoerdlose spek *jou gunsteling marinade So gemaak: Rasper die ui baie grof. Voeg ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!