Pankoek

2014-07-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.4 / 5)

3.4 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

2,843
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

‘n heerlike suksesvolle pankoek :

2 kop suiker.
1 kop botter
4 eier.
4 kop koekmeel
4 t bakpoeir.
Knippie sout
11/4 kop melk Metode

1. Room botter en suiker
2. Voeg eiers een vir een by en klop goed met elke byvoeging
3. Sif droe bestandele saam
4.Voeg dit om die beurt met melk by eiermengsel
5. Deeg moet nie styf wees maar soos die van n botterkoek 6. Skep deeg in n gesmeerde en meel bestrooide oond pan
7. Bak tot mooi bruin ongeveer 15 min by 180 grade (voorverhit)

Vir sjokolade koffie koek maak 1/4 kp melk.( Uit resep) Warm en meng 2 eetl koffie en 3 eetl kakoa met di w melk.

Vir ystervarkies Maak net n stroop by en sny afgekoelde koek in vierkantige stukkies en plaas in warm stroop

Stroop vir ystervarkies 3kop suiker. 4 eetl kakoa 11/2kop kookwater 1 eetl botter. Klapper

Metode
1. Meng eerste 3 bestandele in kastrol en laat. Net opkook
2. Voeg botter by
3. Gooi stukkies koek een voir een in stroop en haal dadelik uit
4. Laat stroop afloop en rol in klapper Vir lelik maar lekker – brandewyn koek

Maak koffie sjokolade koek. Maar gooi 3 tots brandewyn by bestandele. Gooi in oondpan en bak teen 180C Laat koek effe afkoel en smeer karramel wat gemeng is met 2tots brandewyn gemeng is oor. Laat koek heeltamal koud word en plaas in yskas

**Klein Getryn Annatjie Roodt via Facebook Boerekos Kookengeniet**

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!