Loader

Category: Uncategorized

Vrugtige Bobotie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ma se lekker bobotie 2 snye dag oue brood 200ml melk 2 uie gekap bietjie kookolie 1 el suurlemoensap 2 tl matige kerrie 1 tl aromat 1 tl borrie peper na smaak 500g topside maalvleis 4 el goeie blatjang 3 eiers handvol droë appelkose ~ opgekap 1 granny smith appel ...

Read more

Beesstertbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

DAAGLIKSE BROODJIE ~ Beesstertbroodjie 1 Pak (500g) Bruismeel 1 Pakkie Beesstertsoppoeier 1 eier 1 Houer (500ml) Karringmelk 125ml Gerasperde Kaas Knypie Rooipeper Metode: Voorverhit Oond Tot 180°C. Smeer Broodpan Meng Bruismeel, Eier, Soppoeier En Karringmelk goed saam. Skep deeg in pan , maak gelyk. Strooi kaas en rooi peper oor ...

Read more

3 Kaas Omelette

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Smul lekker ontyt, selfs vir ‘n ligte aandete met ‘n groenslaai Genoeg vir: 1 bestanddele 2 tot 3 eiers geskei Gouda, gerasperde Cheddar, gerasper Black Pepper fetakaas, gekrummel 1 eetlepel botter 1 teelepel sonneblom olie sout en swartpeper vars grasuie voorbereiding Klits die eierwitte in ‘n droë bak tot sagte ...

Read more

Tamatie en brandrissie blatjang

forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Blatjang , tuisgemaak die beste bestanddele 500g pers uie, fyn gesny 1 kg vars tamaties, ontvel en in helfte gekap 8 knoffeltoontjies, fgekneus en fyn gesny handvol vars rooi en groen brandrissie’s, grof gekap ‘n duim-grootte stuk vars gemmer, geskil en gekap handvol pitlose rosyntjies 250g bruinsuiker 150ml goeie gehalte ...

Read more

Bounty Bars

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bounty Bars ~ Lekker bederf, tuisgemaak 125 ml room halwe kop suiker halwe kop botter 4 k klapper 200g smelt sjokolade METODE: Smelt die suiker, botter en voeg die room by tot gesmelt, voeg dan die klapper by. Pak vas in pannetjie en druk vas plaas in yskas oornag, Die ...

Read more

Eggnog

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Eggnog – Eier Drankie (Een bediening) 1 eier – geskei 1 eetlepel suiker ¼ koppie room 2 sopies goeie brandewyn, whisky of rum (die Amerikaners gebruik bourbon) Klits die eierwit styf Klits die room styf en voeg die suiker en brandewyn by Vou die eierwit by die room in. Geniet ...

Read more

Geurige Maalvleispan met eiers

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlike geurige eenpan dis, die is genoeg vir so 4 tot 6 mense bestanddele 30 ml olie 500 g maalvleis 1 blikkies tamatie-en-uiesmoor (410 g ) sout en swartpeper na smaak 6 eiers (kan verminder) metode Verhit die olie in ‘n pan en roerbraai die maalvleis tot bruin. Voeg die ...

Read more

Soetmelk rolletjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bak jou eie rolletjies ~ soetmelk rolletjies Brooddeeg: 1 kg koekmeel 15 ml sout 45 ml suiker 37.5ml melk poeier 65.5g margarien (1/4 koppie) 1 sakkie kitssuurdeeg Ongeveer. 500ml louwarm water Eier Glaze: 1 eier 5 ml sout Brooddeeg: Sif droë bestanddele saam en vryf dan in die margarien Gooi ...

Read more

Wat is in seisoen

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.3 / 5)

Gretig om te kook en te eet wat in seisoen? Dan is hierdie lys is vir jou. Hier is wat jy in die loop van ‘n jaar kan verwag. Januarie Groente: aspersies, baba mielies, sitroengras, groenbone, wortels, murgpampoentjies, eiervrug, knoffel, blaarslaai, sampioene, uie, aartappels, radyse, spinasie,, tamaties, seldery, perskes, radyse, ...

Read more

Sandwich Spread

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Tuisgemaak ~ “Sandwich Spread” 1 bakkie roomkaas 1 el. suurlemoensap 3/4 kop gerasperde wortels 1/4 kop seldery fyn gekap 1/4 kop engelse komkommer fyn gekap 1/4 kop piekel komkommer fyn gekap 1/4 kop soet groenrissies fyn gekap 1/4 kop soet rooirissie fyn gekap 1/4 kop ui -baie fyn gekap gekap ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!