Geen Moeite Brood

2014-07-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

13,336
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

Maak 2 brode

7koppies meel
4koppies louwarm water
2tl sout
Pakkie droe gis

Meng als (dis ‘n slap deeg). Los om te rys.
Bak by 180grade vir 1 uur
Maak 2 brode .

Voorverhit oond op 180 grade.
Sif saam: 500 gram (4 kop) meel, 5ml suiker, 2 teel droee gis, 7.5ml sout.
Vryf 10gram botter in mengsel in.
Maak aan met 350ml lou water.
Laat rys op warm plek vir 20 min of tot dubbel in grootte.
Knie af en verdeel in twee vir  broodpanne en laat weer rys vir 40 minute.
Besprinkel deeg bo op met water en bak vir n uur

**Diane Devitt Steenkamp via Facebook Boerekos Kookengeniet**

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!