Kreef oor die kole

2007-02-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

6,695
Related Recipes:
  • Snoek Koningskos oor die kole

  • “Flamed Grill” T-Bone

  • Rump Steak Kerrie Sosaties

  • Regop Hoender “flattie” oor die kole

  • Nog ‘n skeppie Tunatert

rou kreef
suurlemoensap
vars, gekapte pietersielie

Bedruipsous

250 ml botter, gesmelt
1 groot suurlemoen se sap
5 ml gemengde gedroodge kruie
5 ml gekapte knoffel

Metode

Sny die krewe ruglangs oop sonder om dit deur te sny. Breek die kreef oop en druk dit plat. Verwyder die dermpie uit die stert. Meng die bestanddele vir die bedruipsous deeglik. Plaas die kreef op n rooster en bedruip die vleiskant mildelik met die sous en los dit vir 5 minute lank sodat die sous kan intrek. Plaas die rooster met die vleiskant na onder op n staander ongeveer 30 cm hoog en braai die kreef 3 minute lank oor matige kole. Draai dit om en bedruip dit weer mildelik met die sous en braai dit vir ‘n verdere 5 tot 6 minute met die dop kant na onder. Bedruip dit weer voor bediening. Sprinkel die suurlemoensap oor en strooi die pitersielie oor.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!