Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte
Ingelegde eiers
12 hard gekookte eiers ~ afgedop Klein stukkie gemmerwortel, gekneus paar brand rissies, gehalveer en ontpit paar knoffeltoontjies, geskil en gekneus 1 tl sout 750 ml liter wit asyn 2 tl wit of swart pepperkorrels Plaas gedopte eiers in houers saam met gemmer en rissies. Kook res van die bestandele saam vir 15 minute ...
Read moreHeerlike Groenboontjie Bredie
1 ui gekap knoffel na smaak 6 med aartappels 600g stewing beef 1kg groenboontjies ~ gekerf 2 tubs knorr beef stock swart peper na smaak Ek het knoffel en uie gesmoor en toe my vleis saam gesit. Voeg by 2 tubs knorr beef stock en swart peper. Dan so bietjie ...
Read moreHeuning Tjops
Hemelse Blatjang~Heuning Tjops oor die Kole *10 lams of vark loin tjops vir die sous/marinade 1 koppie blatjang 1 koppie persekonfyt 1/2 kop heuning 1 kop louwarm water 3 el kookolie 2 el bruinsuiker 2 el suurlemoensap 1 tl roosmaryn 1 tl matige kerriepoeier sout peper na smaak Meng al ...
Read moreTuna Poffertjies
2 blikkies tuna chunks ~ gedreineer halwe ui,baie fyn gekap 2 knoffeltoontjies,gekneus en gekap 2 jumbo of 3 groot eiers 1 tl opgehoopte bakpoeier koppie koekmeelblom bietjie melk mespunt rooi peper mespunt droe pietersielie sout na smaak olie om in te braai paprika vir sprinkel,na gebak Vlok die tuna ...
Read moreCremora Pynappel Tert
Dubbele lekkerte 1 pakkie tenniskoekies (hou 3 eenkant vir krummel) 1 x 500g pak cremora poeier 1 blik fyngemaakte pynappels 1 kop kookwater 1 pakkie suurlemoen of pynappel jellie ~ aangemaak met halwe kop kookwater,en effe afgekoel 2 blikkies kondensmelk baie koud, verkieslik oornag verkoel in yskas 1 kop suurlemoensap ...
Read moreKerrie Sult
Die is n heerlike “Curry Brawn” resep wat ek uit my skoonma Anna Greenberg se resepte boek gaan krap het. Dis heerlik en verskriklik maklik. 4 Varkpote – skoon gemaak ‘n stuk skaap blaarpens skoon gemaak 1.5kg beesskenkel vleis 5 groot uie, gekap 400 ml asyn 30ml matige kerrie poeier ...
Read moreSmul lekker Beeshart Repies
Beeshart repies met egte botter broodjie. nie almal se dis maar vreeslik lekker. bees hart repies. 1bees hart skoon gemak en in repies gesny. maak n dik sousie van texan pork spice, heelwat woester sous en n bietjie asyn. braai in n pan met n bietjie botter. hy kan repies ...
Read moreHalfmaan Konfyt Hand Tertjies
Verspot maklike konfyt tertjies: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 el maizena 1 groot eier 1 el melk mespunt sout Voorverhit jou oond 200 C Sif bruismeel en sout 2 keer deur ...
Read moreSlaphakskeentjies
: 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) 1/2 eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn 1/4 koppie koue water 1/2 koppie suiker 1 knippie sout 3 eiersSo gemaak: Kook uie oor `n medium hitte tot gaar in water met ...
Read moreSlappap met kaas en bros gebraaide spek
Die beste ontbyt ooit !! vir die slappap: 1Ll water 1 tl sout 300g mieliemeel 3 el botter *gerasperde kaas verkieslik cheddar *pakkie spek Slappap: Maak mieliemeel aan met koue water tot ‘n pasta In medium kastrol bring 1 L water tot kookpunt Gooi sout by Roer nou hompe vol ...
Read more