Spoorwegkoffie / Stasiekoffie
2008-10-29- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Drankies
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(5 / 5)
4 People rated this recipe
3,484Related Recipes:
Bestandele:
3 Koppies witsuiker
3 Koppies baie sterk moerkoffie (klaar getrek)- die lepel moet somner regop staan :))
3 Koppies kookwater
½ Teelepel sout
Metode:
Roer suiker oor lae hitte in kastrol tot gekarmaliseerd
Voeg moerkoffie by
Roer oor lae hitte vir 10 tot 15 min (om koffiesterkte te verhoog)
Gooi eerste 2 koppies kookwater by, bietjie vir bietjie (wees versigtig, kan vinnig oorkook) roer aan houdend vir 2 minute
Voeg dan res van kookwater by, bietjies bietjies..1/4 koppie op ‘n slag, roer aan houdend.
Voeg sout by, roer goed deur
Laat goed afkoel.
Filter deur baie fyn siffie, of lappie om enige gemaalde koffie te af skei .
Wanneer goed afgekoel, bottel dit en bere in yskas
Gebruik een teelepel kofffiestroop per koppie, halwe koppie kookwater en halwe koppie kookmelk…
Self beter met net gekookte melk….
aaahhhh boeretroos op sy beste…!!!
Comments (2)
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
posted by Annakie on November 25, 2014
Thank you
posted by Johan Williams on July 25, 2015
Dankie vir die stasiekoffie resep! Jul het nie dalk ook die ou stasie pastei en sous resep nie?