Mieliepaptert

2007-04-30
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

2,231
Related Recipes:
  • Braai bysake: Biltong Rolletjies en knoffel aartappels

  • So by my Kool

  • Planne met Braaibroodjies

  • Mayonnaise en  Kaas Broodjie

  • Sappige Suurlemoen en Peper T-Been in die pan

1L kookwater
5ml sout
250ml mieliemeel
300g sampioene,in botter gebraai
125ml grondbone
200g spek, gesny en gebraai
250ml Cheddar, gerasper
37,5ml room of ingedampte melk(Ideal Milk)
sout, peper en speserye
gekapte pietersielie

Bring water tot kookpunt. Voeg sout en mieliemeel by, kook tot pap dik en gaar is.Giet uit in gesmeerde oondskottel. Laat yskoud word. Keer pap uit en sny in 4 ewe dik lae. Smeer oondskottel en strooi grondboontjies onder in. Plaas boonste skyf pap onder in bak. Skep 1/3 van sampioene oor.Sprinkel spek en 1/3 van die kaas oor. Skep 12,5ml room oor. Herhaal lae totdat alles opgebruik is. Strooi kaas oor boonste laag. Bak 45 minute teen 180C. Bedien warm.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!