Janneman se hoender en broccoli gebak

2014-07-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 18
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

18 People rated this recipe

16,222
Related Recipes:
  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

Janneman se smul lekker hoender en broccoli gebak ~ hemelse dis

1 kg Hoender Stukke
1 groot kop Broccoli ~ opgebreek in boompies
1 blik Sampioenroomsop
250 ml Mayonnaise
5 ml Suurlemoensap
5 ml Kerriepoeier
kop Cheddarkaas gerasper, eksta vir bo-oor
2 kop broodkrummels
Sout en peper na smaak

Metode:
Kook hoender en sny borsies op in kleiner stukke

Voorverhit oond tot 180C
Kook broccoli in souswater van hoender vir 5 min
Meng hoender en broccoli, en plaas in ‘n oondvaste bak
Meng sop, mayonnaise, suurlemoensap en kerriepoeier
Gooi oor hoender en broccoli
Rasper koppie kaas by en meng liggies sprinkel ook bo-oor gereg , dan broodkrummels en stip met botter
Bak vir so 30 tot 45 minute tot dit borrel en goudbruin is

*Janneman Stevens via Facebook Boerekos Kookengeniet *

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!