Loader

Category: Uncategorized

Worsrolpasteie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Reg in 30 min, lekker ligte ~ varsgebak middagete Smul Worsrolpasteie 2 rolle blaardeeg ~ ontdooi 6 el blatjang 8 varkworsies ~ liggies gaargemaak~ afgekoel fetakaas 2 eier, geklits Voorverhit oond tot 200 C vir afskop bak, en verlaag na180 C deur bak proses. Rol die deeg oop op ’n ...

Read more

Bakgat Bierbrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Bakgat Bierbrood met 3 variasies 500 g koekmeel 5 ml sout 340 ml bier 1 pak bruin uie-sop Voorverhit die oond tot 180Âș C. Spuit ‘n broodpan met kleefwerende middel. Sif die bruismeel , soppoeier en sout saam. Voeg die bier by en meng goed. Skep in die bereide pan ...

Read more

Gebakte Guavapoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Smul winters poeding, net so lekker afgekoel 4 el botter 1 kop witsuiker Πkoppie melk 3 groot eiers 1 en halwe kop koekmeelblom 2 tl bakpoeier knypie sout 1 blik quavas ~ sap gedreineer, eenkant gehou en vruggies net liggies plat gedrukte Room die botter en suiker saam tot ...

Read more

Eenpan Ontbyt Skywe:

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

‘n wenner, dit klink miskien groot, wees gerus jy kan heeldag hieraan smul, die kan koud in die kosblikkies gaan vir die kinders, selfs lekker vir middagete saam ligte slaaitjie, so , skop die pannetjie aanmekaar Botter 1 pakkie Spek 1 pakkie Sampioene 6 Ontbyt worsies – ontdooi Dosyn Eiers ...

Read more

Hooimiede

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hierdie ete is pret en die mense moet van alles in die regte volgorde skep: genoeg vir 6 – 8 mense 2 kop rou rys – *kook dan gaar 1.5 kg maalvleis, gaar geroer braai sonder sout of speserye 2 pakke Barbeque Frito’s – effens fyngedruk 400 g gerasperde cheddarkaas ...

Read more

Driehoek Amarula Yskastert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

……’n spesiale bederf. 200g x sagte botter 5 x el strooisuiker 2 x koppies gladde roomkaas 2 x eiers 18 x tenniskoekies halwe boksie rooi en halwe boksie groen glans kersies (stukkies gekap) 150 x ml Amarula likeur 200g x donkersjokolade 2 x Peppermint Crisp Room botter en strooisuiker, klits ...

Read more

Heerlike Winters Potpoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Reg in ‘n halfuur ~ dan kan jy smul 1/2 k botter ~ gesmelt 3/4 k appelkooskonfyt 2 tl koeksoda 2 k koekmeel 1 el bruin asyn 1 tl fyn pypkaneel mespunt sout bietjie melk Stroop 1 t gemaalde fyn gemmer 1 kop bruin suiker 4 k water 1/2 kop ...

Read more

Vetkoek Poffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Lus vir ‘n Vinnige maar lekker vetkoek poffertjies? 2 koppies koekmeel 2 tlepels bakpoeier 2 groot eiers Âœ teelepel sout 3 teelepels botter 1 koppie melk ongeveer 2 koppies olie om mee te bak 1. Sif die droĂ« bestanddele saam. 2. Vryf die botter daarin en maak die deeg met eier ...

Read more

Blomkool en Broccoli Sop met Spek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.1 / 5)

5 el botter handvol grasuie, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 pakkie spek ~ stukke opgesny 300g blomkool, opgekap 300g Broccoli, opgekap 400ml melk 200ml water mespunt rooipeper 1tl hoogvol koekmeel aangemaak met bietjie melk sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 60ml olyfolie *gerasperde skerp kaas vir garnering In ...

Read more

Bone en Beestert Sop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die lekkerste bone sop ooit !!! Jy gaan nodig he: 1 pak gespikkeide suikerbone Vroegmore gooi bone in water , week dit tot laatmiddag Spoel bone goed af, gooi in groot kastrol , bedek met water, bring tot kookpunt, kook tot bone sag is, voeg gereeld nog kookwater by. Die ...

Read more