Pynappel Sjerrie Yskastert
2014-07-23- Course: Nagereg
- Skill Level: Moeilik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.5 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Lekker, lekkerder, lekkerste smul die!!
1 pakkie tennisbeskuitjies
appelkooskonfyt
200 ml sjerrie
1 pakkie suurlemoenjellie
koppie kookwater
1blik kondensmelk
440g fyn pynappel
*geklopte room vir versiering
1 flake ~ gekrummel
Smeer tennisbeskuitjies met appelkooskonfyt en plaas 2 opmekaar soos toebroodjies
Pak in diep vierkantige bak.
Besprinkel die beskuitjies “toebroodjies” goed met sjerrie
Los jellie op in kookwater, en voeg die kondensmelk en fyn pynappel by. Gooi oor beskuitjies en laat afkoel en goed stol
Versier met room, sprinkel flake krummels bo-oor.