Sysagte skons

2014-07-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 54
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

54 People rated this recipe

16,993
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

Sysagte skons…julle, this is to die for!

500gr Bruismeel,
250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero),
knippie sout.

Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel.
Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24.
Baie baie maklik en heerlik!!!

**opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Recipe Type: Tags: , , , ,

Comment (1)

  1. posted by Anita Northey on October 27, 2016

    Resepte lyk baie lekker, baie dankie

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!