Loader

Recipe Type: Koeke en Terte

Heerlike Koffietert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Kors: 4 eiers 250ml suiker 30ml botter 125ml melk 250ml meel 10ml bakpoeier 2.5ml sout 5ml kits koffie poeier Stroop: 250ml water 180ml suiker 30ml kitskoffiepoeier 5ml vanielje geursel Vulsel: 1 blik karamel 1 pakkie karamel kitspoeding 250ml melk 250ml room melksjokolade krulle Kors: Voorverhit die oond tot 180C. Klits ...

Read more

Tiramisu Kaaskoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

1 Pakkie Vinger Beskuitjies 1 koppie sterk koffie, koud en swart 3 eiergele 100 ml Strooisuiker 100 ml Goeie Brandewyn 2x 250 g Houertjies gladde maaskaas *flake en cocao vir versiering Pak vingerbeskuitjies in ‘n langwerpige glasbak Gooi die koue koffie bo-oor Klits eiergele saam strooisuiker saam tot lig en ...

Read more

No-Nonsense Peppermint CrispTert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Een van die lekkerste lekker. ooit.. !! 1 blik karamel kondensmelk 250 ml room pakkie tennis beskuitjies 2 tot 3 pepermint crisp stafies Pak vir jou ‘n goeie laag tennis koekies in plat glasbak Skep blikkie karamel kondensmelk eenkant in ‘n mengbak, met ‘n vurk klits dit bietjie tot gladde ...

Read more

Grenadella yskaskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bederf vir enige soettand 2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 2 pakkie suurlemoenjellie 2 kop kookwater 2x200g Tennisbeskuitjies Klop die Idealmelk tot styf, voeg strooisuiker by en dan die grenaddellas. Meng jellie met die kookwater en laat ...

Read more

Sondag Melktert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Marietjie se sondag melktert Kors 2 koppies koekmeelblom 2 tl bakpoeier el witsuiker halwe koppie sagte botter 2 groot eiers geklits Vulsel blikie kondensmelk – hou leeg blikkie 5 el maziena tl vanielje 3 el botter 4 eiers geskei (hou-eiergele eenkant) – klits eierwitte baie styf kookwater – so 2 ...

Read more

Suurlemoenmeringue-Pankoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Hier is n koek uit die boonste rakke. Vinnig om te maak, het hom by n vriendin gekry. Die koek het n koeklagie met n suurlemoentert-bolagie. Die resep kom oorspronklik van Joye Cilliers van Hermanus. Koek 500 ml koekmeel 250 ml suiker knippie sout 10 ml bakpoeier 125 g margarine ...

Read more

Kits Custard Tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Lekker maklik… 500ml melk 100ml suiker 25ml vlapoeier 10ml botter 100ml suurlemoensap 397g (1blik) kondensmelk 1¼ pak Tennisbeskuitjies *styfgekopte room(opsioneel) Metode: Maak vla van die melk, suiker en vlapoeier. Voeg die botter daarby en laat dit effens afkoel. Klits die suurlemoensap en kondensmelk saam. Pak ‘n laag beskuitjies in ‘n ...

Read more

Gert se Wenner Melktert

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlepel Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode Kook die melk en kondensmelk saam Meng die maziena en suiker met bietjie melk Kook saam tot gaar Voeg ...

Read more

1000 ste maal poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

ons het die een vannaand seker vir die 1000 ste maal geniet., bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie… 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies ½ koppie fyn aarbeikonfyt ½ koppie Treat-karamel kondensmelk *2 flakes vir versiering *1 houertjie room *gesnipperde ...

Read more

Claudia se treffer tiramisu

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Lekker tiramisu in ‘n kits 1 boksie vingerbeskuitjies 500g mascarponekaas 125 ml room 3 opgehoopte eetlepels sterk kitskoffie (goeie gehalte) 4 teelepels witsuiker 2 eetlepels vanieljegeursel driekwart koppie old brown sherry 100g donkersjokolade Los koffiepoeier en helfte witsuiker in ’n beker met bietjie kookwater en gooi sherry by, maak nou ...

Read more