Kondensmelk Melktert

2014-06-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.2 / 5)

3.2 5 50
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

50 People rated this recipe

36,282
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

Dubbele Lekkerte !

1 blik kondensmelk
3 kop water
kop melk
6 hoog vol eetlepels mielieblom (cornflour)
2 eiergele ~ geklop
1 teel margarien
1 teel vanielje geursel
pak tennisbeskuitjies
fyn kaneel

Metode

In lekker groot pot, bring kondensmelk en water tot kookpunt
In ‘n beker meng die cornflour met ‘n bietjie water, maak pasta en gooi melk by , roer goed dat daar niks klonte is nie
Gooi in kastrol by warm kondensmelk mengsel, hou aan met roer, en bring mengsel tot kookpunt, laat dik kook
Haal pot van plaat af,
Klits met draadklitser geklopte eiergele by , sit terug op plaat, bring weer tot kookpunt.
Gooi nou jou botter en geursel in terwyl jy aanhou klits, prut 1 min en haal van plaat af.

Pak ‘n lagie tennisbeskuitjies in ‘n tertbord en gooi die helfte van die vulsel oor, dan nog ‘n laag beskuitjies met die res van die vulsel oor.
Sprinkel na smaak met fyn kaneel

*Opsioneel: Rol ‘n paar beskuitjies fyn en strooi bo-oor.

Laat afkoel en set in yskas, lekkerder hoe langer hy staan !!

Comment (1)

  1. posted by BELINDA on August 17, 2016

    Goeie more,

    Baie dankie vir jul resepte, email asb vir my resepte veral die kondensmelk melktert.

    Mooi dag.

    Belinda

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!