No-Nonsense Peppermint CrispTert
2014-03-14- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Nagereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.5 / 5)
12 People rated this recipe
Related Recipes:
Een van die lekkerste lekker. ooit.. !!
1 blik karamel kondensmelk
250 ml room
pakkie tennis beskuitjies
2 tot 3 pepermint crisp stafies
Pak vir jou ‘n goeie laag tennis koekies in plat glasbak
Skep blikkie karamel kondensmelk eenkant in ‘n mengbak, met ‘n vurk klits dit bietjie tot gladde mengsel…. Skep dan al die karamel kondensmelk bo-op, versprie eweredig oor die beskuitjies
Moenie suining wees nie, rasper nou ‘n lekker laag peppermint crisp sjokolade bo-op.
Skep ‘n laag styg geklopte room bo-oor , breek paar growwe stukkies peppermint crisp bo-op, en dan rasper jy genoeg peppermint crisp bo-oor, en sit in yskas vir minstens 1 uur .. geniet ..!!