Gert se Wenner Melktert

2013-12-30
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 31
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

31 People rated this recipe

9,688
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer

1 blikkie kondensmelk
3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie)
6 rondvol desertlepel Maziena
5 plat eetl suiker
3 eiers geklits

Metode
Kook die melk en kondensmelk saam
Meng die maziena en suiker met bietjie melk
Kook saam tot gaar
Voeg die eiers by
Kook saam
Roer gereeld
Wanneer dit gekook het haal vd stoof af
Voeg 1 eetlp botter en 1tlp vanilla by
Roer goed
Voer tertbord uit met tennis beskuitjies, of kors van jou keuse
Gooi beslag oor
Strooi bietjie kaneel oor die tert en laat afkoel

 

Comments (2)

  1. posted by irene on June 3, 2015

    Bakkers en baksters ek geniet om julle heeerlike geregte te maak.

  2. posted by Miemie Kapp on October 16, 2016

    Wil graag Gert se wenner Melkter resep hê. Dit is so maklik om te volg!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!