Skilferkors vinnig en maklik

2014-10-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (2.7 / 5)

2.7 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

4,225
Related Recipes:
  • Kortpad Kul Quiche

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Pizzadeeg

  • Bobaas Pastei

  • Babbelaas Souttert

Vinnig maar lekker skilferkors, heerlik tuisgemaak

500 g goeie gehalte koue margarien
1 Jumbo eier (of 2 klein)
4 kop koekmeelblom
mespunt kremetart
knypie sout
310 ml yskoue water

Sif meel en sout saam.
Rasper margarien oor meelblom.
Klits die eier met 60 ml yswater totdat dit goed skuim.
Voeg eiermengsel by meelmengsel.
Voeg res van water by en meng met ‘n mes.
Keer uit op ‘n meelbestrooide deegplank en rol uit. Vou en rol nog twee keer.
Draai toe in botterpapier en plaas oornag in yskas.
Die deeg kan ook binne ‘n uur gebruik word.

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!