Loader

Recipe Type: Koeke en Terte

Mikrogolf Melktert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Krummelkors 200 g beskuitjies (Tennis-, Marie- of Eat Sum-Mor) 55 ml sagte botter pypkaneel Vulsel: 1 liter melk 30 ml botter 60 ml koekmeelblom 60 ml mielieblom 15 ml vlapoeier 120 g (150 ml) suiker knippie sout 3 eiers, geskei 5 ml vanieljegeursel 125 ml addisionele melk * kaneel Smeer ...

Read more

SJOKOLADE MOUSSEKOEK

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

SJOKOLADE MOUSSEKOEK ~ deur: silvesther Benodighede vir die sponskoek 1 koppie suiker 1 koppie meel ½ koppie warm sterk koffie 3 t bakpoeier 2 eetlepels kakao 1 t sout ½ koppie olie 1 t vanilla essence 4 eiers geskei SJOKOLADE MOUSSE 250 ml Stork Cremendous ( of enige ander room) 1 ...

Read more

Grenadellakoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

KOM ONS BAK ~ Onvergeetlike Grenadellakoek  ~ Jacky Geyer Koek 4 Jumbo groot eiers ~ geskei 1 koppie strooisuiker 125 ml kookolie 125 ml warm water 220 g grenadellamoes 2,5 ml grenadellageursel 560 ml koekmeel 3 tl bakpoeier knypie sout Versiersel 500 g versiersuiker, gesif 125 g sagte botter 2 ...

Read more

3 Bestandele Yskaskoek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Maklike nagereg met 3 bestandele Yskaskoek Bestandele: 3 Pakkies Instant pudding (aangemaak soos aangedui op pakkie) 1 na 2 pakkies tennisbeskuitjies, ‘cream crackers’ of vingerkoekies 250ml room (styfgeklop) Metode: Pak tennisbeskuitjies onder in bak Smeer jou 1ste laag poeding Pak weer beskuitjies Smeer 2de laag beskuitjies Gaan so aan tot ...

Read more

Karamel Amarula Sjokoladekoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Hemelse Karamel Amarula Sjokoladekoek ~ Dis ‘n heerlike klam koek wat lekker klam bly. Jy het nodig: 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml Amarula-likeur ...

Read more

Pankoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

‘n heerlike suksesvolle pankoek : 2 kop suiker. 1 kop botter 4 eier. 4 kop koekmeel 4 t bakpoeir. Knippie sout 11/4 kop melk Metode 1. Room botter en suiker 2. Voeg eiers een vir een by en klop goed met elke byvoeging 3. Sif droe bestandele saam 4.Voeg dit ...

Read more

Pynappel Sjerrie Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Lekker, lekkerder, lekkerste smul die!! 1 pakkie tennisbeskuitjies appelkooskonfyt 200 ml sjerrie 1 pakkie suurlemoenjellie koppie kookwater 1blik kondensmelk 440g fyn pynappel *geklopte room vir versiering 1 flake ~ gekrummel Smeer tennisbeskuitjies met appelkooskonfyt en plaas 2 opmekaar soos toebroodjies Pak in diep vierkantige bak. Besprinkel die beskuitjies “toebroodjies” goed ...

Read more

S’more Rolkoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hemelse bederf …..Kwyl lekker !! 1 gekoopte “swiss roll” (room of konfyt rolkoek) 3 koppies gesnipperde marshmallows 3 opgesnipperde Bar ones stafies “spray & cook” Voorverhit oond na 180 C Rol die klaargekoopte rolkoek oop, sprinkel eweredig met marshmallows, gevolg met stukkies sjokolade Rol weer op, Spuit foelie met non ...

Read more

Driehoek Amarula Yskastert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

……’n spesiale bederf. 200g x sagte botter 5 x el strooisuiker 2 x koppies gladde roomkaas 2 x eiers 18 x tenniskoekies halwe boksie rooi en halwe boksie groen glans kersies (stukkies gekap) 150 x ml Amarula likeur 200g x donkersjokolade 2 x Peppermint Crisp Room botter en strooisuiker, klits ...

Read more

Vanilla Kolwyntjies met Roomkaas Versiersel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

1 en halwe koppie meel 3 tl bakpoeier mespunt sout 1 koppie witsuiker 3 groot eiers ~ kamer temperatuur 1 tl vanilla geursel 3 el botter in kastrol gesmelt 1 koppie melk Voorverhit oond na 180°C Voeg die droë bestanddele bymekaar ~ Skud die mengsel in die bak so bietjie, ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!