Recipe Type: Koeke en Terte
Thea se Bananatert
Thea deel haar gunsteling bederf met ons… kors”: 1 x pakkie Tennis beskuitjies – of tea lovers (gekrummel) 1 et wit suiker knypie fyn pypkaneel 4 el botter Smelt botter, gooi suiker en pypkaneel by Meng met fyngedrukte koekies Druk krummelkors vas in tertbak vulsel: 3 x baie ryp piesangs, ...
Read moreKom huistoe appeltert
As die verlange byt…… Ma se kom huistoe appeltert 3 el botter 1 kop witsuiker ¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier koppie vol fyngedrukte tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen ...
Read moreIlze se Heerlike klam sjokoladekoek
….dis my staatmaker resep ! koek bly vir dae lank klam! Jy het nodig: 4 eiers 1 1/4k suiker 2 eetl fyn appelkooskonfyt 1/2t sout 1k kookwater 1/2k olie 1/2k kakao 2k koekmeel 3t bakpoeier Klits eiers,suiker,appelkooskonfyt en sout goed saam tot romerig Meng kakao,kookwater en olie saam Sif koekmeel ...
Read morePotting-Soil Tert
“Die hele geheim van dit is die rasper van die koekies en dit moet die swart oreo koekies wees.” 4 x bokse Swart Oreo koekies 2 x bakkies maaskaas 4 x koppies melk 2 x pakkies instant pudding (Vanilla) Rasper met grof kant al die Oreo koekies. Meng Instant pudding ...
Read moreSjokolade Vrieskastert
Jy het nodig: (3 e) botter (3 e) strooisuiker 1 pakkie fyngekapte gemmerkoekies (8 el) kakao (3 el) water 2 kop dik room – styf geklop blik kondensmelk (2 el) brandewyn 2 groot eier – geskei wit en bruin sjokolade krulle vir versier So gemaak: Smeer ‘n 1 kg broodpan ...
Read moreOhhh-reo Grondboontjiebotter Tert
Ohhhh – reo verleiding…. So gemaak Ok, krummel 25 oreo koekies, in voedselverwerker, tot koekies en vulsel goed gemeng is Gooi in mengbak, Smelt 4 eetl botter, gooi saam krummels, druk lekker vas in tertbak. Sit in voorverhitte oond van 160 G vir so 6-8 min, pasop vir brand , ...
Read moreCremora Yskastert
‘n regte kanni dood lekkerte…Cremora Yskastert Jy het nodig: 500g sakkie Cremora 1 koppie yskaswater 2 blikkies kondesmelk 250ml suurlemoensap 2 pakkies tennisbeskuitjies (4 el botter as jy kors wil maak) So gemaak: Gooi Cremora in mengbak. Voeg yskaswater by (dit moet yskaswater wees) en klits tot glad. Voeg kondesmelk ...
Read moreYskas-Melktert
Trippel melktert genot: Yskas-Melktert Jy het nodig: 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout So gemaak: Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg ...
Read moreDroomtert
Lekker, lekkerder, lekkerste 1 blikkie Kondensmelk 125 ml Suurlemoensap 100g pakkie glanskersies opgesny 1 pak Malvalekkers opgesny 250g gladde maaskaas blikkie fyn pynappel crush 250ml room 1 pakkie tennisbekuitjies x-tra room Meng die kondensmelk en die suurlemoensap. Voeg die glanskersies(hou ‘n paar eenkant vir versiering), malvalekkers, maaskaas en pynappel by. ...
Read more