Loader

Grenadella yskaskoek

2014-02-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 17
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

17 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

Bederf vir enige soettand

2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas
2 klein blikkie grenadellamoes
halwe kop strooisuiker
2 pakkie suurlemoenjellie
2 kop kookwater
2x200g Tennisbeskuitjies

Klop die Idealmelk tot styf, voeg strooisuiker by en dan die grenaddellas.
Meng jellie met die kookwater en laat afkoel
Meng met die idealmelk mengsel.
Plaas laag beskuitjies in groot vierkantige tertbak.
Gooi laag van die melkmengsel bo-oor.
Herhaal weer met ? laag beskuitjies en daarna weer melkmengsel.
Breek paar koekies tot krummels vir bo-oor.
Laat staan vir ongeveer 25 minute.
Plaas in yskas en verkoel tot gestol.

foto: met dank aan Maritza Farham !!

Comment (1)

  1. posted by wilma cilliers on May 24, 2015

    Njamnjam

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!