Sondag Melktert

2014-02-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

2,820
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

Marietjie se sondag melktert

Kors
2 koppies koekmeelblom
2 tl bakpoeier
el witsuiker
halwe koppie sagte botter
2 groot eiers geklits

Vulsel
blikie kondensmelk – hou leeg blikkie
5 el maziena
tl vanielje
3 el botter
4 eiers geskei (hou-eiergele eenkant) – klits eierwitte baie styf
kookwater – so 2 blikke van kondensmelk grootte

vir die kors
meng koekmeel, bakpoeier en vryf botter met vingerpunte in. Voeg suiker by en meng deur.
Gooi eiers by en meng deur, vorm bol deeg.
Rol die deeg uit en maak druk 2 silver tertpanne hiermee.
Sit in yskas vir 1 uur

Maak die maziena met ’n bietjie koue water aan tot pasta
Kook kondensmelk saam 2 blikkies kookwater vir paar minute.
Haal van plaat af en gooi maziena mengsel vinnig by terwyl jy met draad klitser klits ., hou aan roer en gooi vanilla, jou botter en eiergele by en sit die pot terug op die hitte, bring tot kookpunt, laat prut vir 1 minuut of so, tot dik.

Haal van plaat af en vou stywe eierwitte by kondensmelk mengsel in.
Gooi versigtig oor agterkant van eetlepel in tertkors.
Strooi met pypkaneel B
Bak by 180 C vir sowat + – 25min tot mooi bruin en geset

*Marietjie Geel via Facebook Boerekos Kookengeniet? *

Recipe Type: Tags: , , ,

Comments (2)

  1. posted by Beryl Jacobs on May 19, 2015

    Die resepte lyk heerlik. Wil graag van hulle probeer.

  2. posted by Phillip Meyer on July 9, 2015

    Die is baie lekker.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!