Tiramisu Kaaskoek

2014-04-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,394
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

1 Pakkie Vinger Beskuitjies
1 koppie sterk koffie, koud en swart
3 eiergele
100 ml Strooisuiker
100 ml Goeie Brandewyn
2x 250 g Houertjies gladde maaskaas

*flake en cocao vir versiering

Pak vingerbeskuitjies in ‘n langwerpige glasbak
Gooi die koue koffie bo-oor
Klits eiergele saam strooisuiker saam tot lig en romerig
Gooi brandewyn by en meng goed
Vou die maaskaas in by eiermengsel
Skep bo oor vingerbeskuitjies, sit in yskas vir paar uur
Versier net voor opdien met gesprinkelde cocao, en gekrummelde flake

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!