Recipe Type: Koeke en Terte
Sjokolade-kolwyntjies
Jy het nodig: 1 en halwe kop witsuiker 1 en halwe kop koekmeel 3 el kakaopoeier 1 el vanieljegeursel 1 kop kookwater 1 teelepel sout 1 en halwe teelepel bakpoeier 1 en halwe teelepel koeksoda 3 eiers koppie volroommelk kwart koppie sonneblomolie Voorverhit die oond tot 180°C. Berei jou kolwyntjiepan ...
Read moreKondensmelk Melktert
Dubbele Lekkerte ! 1 blik kondensmelk 3 kop water kop melk 6 hoog vol eetlepels mielieblom (cornflour) 2 eiergele ~ geklop 1 teel margarien 1 teel vanielje geursel pak tennisbeskuitjies fyn kaneel Metode In lekker groot pot, bring kondensmelk en water tot kookpunt In ‘n beker meng die cornflour met ...
Read moreLuukse Kaaskoek
Jy het nodig: 3 of 2 pakkies Marie beskuitjies gekrimmel met botter vir n kors 3 bakkies volroom Maaskaas (glade) 3 blikkies kondensmelk, 1l meadowland clasic room. Net te kry by Makro of cataring plekke, 1 kop suiker. So gemaak: Klits die room en suiker tot styf Meng die kondensmelk ...
Read moreKorslose Amarula Melktert
Gee die geliefkoosde bederf so bietjie skop ~ hemels !! Jy het nodig: 2 kop volroom melk 1 kop Amarula 1 kop koekmeel 2 tl bakpoeier 1 kop witsuiker 4 eiers geskei 4 el botter – gesmelt knypie sout fyn pypkaneel So gemaak: Voorverhit oond na 180°C Klits saam gesmelte botter, ...
Read moreBeste Melktert Ooit
Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggiesgeklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1ml sout Verroom botter en suiker totdat mengsel lig en romerig is. Klop eier in, en roer dan droĂ« bestandele by. Knie liggies. Plaas in ...
Read moreOuma se gemmerkoekies
ân Lekker Maklike Gemmerkoekies Resep. – 200 ml botter of margarien – 250 ml stroop – 150 ml kookwater – 4 k ongesifte koekmeel – 20 ml koeksoda – 20 ml kremetart – 5 ml sout – 50 ml fyn gemmer – 500 ml bruin suiker (nie sag of growwe ...
Read moreOreo Droomvanger Yskastert
Jy het nodig: 1 groot pak Oreo kookies, grof gebreek 1 liter vanilla roomys, sag, maar nog gevries 1 bottel fudge of karamelstroop (wat jy koop vir roomys) 1 1/2 koppie peanuts liggies gekap 1 liter geklopte room kokao vir versier sjokolade krulle of gerasperde sjokolade of kokao So gemaak: ...
Read morePeer en Gemmertert Poeding
45 ml sagte botter 250 ml bruinsuiker 2 eiers 60 ml melk 5 ml vanieljegeursel 310 ml bruismeel 5 ml fyn gemmer 1 x 410 g blik peerhalwes, gedreineer en in skyfies gesny Stroop 250 ml room 250 ml ligbruinsuiker Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ân middelslag-oondbak. ...
Read moreMalvalekker Koelkastert:
Kors: 200g Tennisbeskuitjies, 125ml gesmelte margarien, 15ml suiker. Vulsel: 1 blik(397g) kondensmelk, 125ml suurlemoensap, 12 verglansde kersies, 150g malvalekkers, 250ml verkilde room, 5ml vanielje geursel, 100g (125ml) pynappelstukke (fyn), ekstra malvalekkers vir versiering. Gooi die kondensmelk in ‘n groterige mengbak. Voeg die suurlemoensap by en klits die mengsel totdat dit ...
Read moreKoejawel~yskastert
Kits maar lekker koejawel~yskastert 1 x 800g blik koejawelhelftes 2 x 410g blikke ingedampte melk 2 x 80g kersie of perskejellie 2 x 200g pakke Tennisbeskuitjies Dreineer Koejawelhelftes en hou sap eenkant. Druk Koejawels met ân vurk fyn. Meng jelliepoeier en sap wat eenkant gehou is en verhit in pan ...
Read more