Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte
Rissieblatjang
Hy byt lekkerâŠ!! 4 medium uie â fyn gekap 10 knoffelhuisies â fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 10 pepperdews â fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 ...
Read moreBoland Skaap Potjie
Kookolie 8 skaapnek in 15 mm dik skywe gesny 8 skaap kneukels in 15 mm dik gesny 8 varkvleis kneukels, 15 mm dik gesny 8 klein uie 10 ml sout Vleisaftreksel 8 wortels, elk in 3 stukke gesny 3 groot aartappels, in blokkies gesny 24 jong groenbone, gehalveer 6 murgpampoentjies, ...
Read moreBeste Melktert Ooit
Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggiesgeklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1ml sout Verroom botter en suiker totdat mengsel lig en romerig is. Klop eier in, en roer dan droĂ« bestandele by. Knie liggies. Plaas in ...
Read moreOuma se gemmerkoekies
ân Lekker Maklike Gemmerkoekies Resep. – 200 ml botter of margarien – 250 ml stroop – 150 ml kookwater – 4 k ongesifte koekmeel – 20 ml koeksoda – 20 ml kremetart – 5 ml sout – 50 ml fyn gemmer – 500 ml bruin suiker (nie sag of growwe ...
Read moreKampvuur Lemoenpatat
vir elke patat: (per persoon) so gemaak: 1 patat – halfgaar gekook in water, met skil en al 2 el botter 3ml lemoenskil gerasper Plaas die patat op ân stukkie tinfoelie wat groot genoeg is sodat die patat goed raarin toegevou kan word. Maak ân snit in die patat en ...
Read moreBoereworspasteitjies:
Jy het nodig: 1 rol (400 g) reg-om-te-gebruik-skilferkorsdeeg 45 ml heelkorrelmosterd 4 stukke boerewors van 15 cm elk 1 eier, geklits Voorverhit die oond tot 210 °C. Rol die skilferkorsdeeg effens dunner uit op ân meelbestrooide oppervlak. Sny in vier ewe groot reghoeke. Smeer elke stuk deeg met ân lagie ...
Read moreSmul Beesstert in Sous
1 tot 1,5kg beesstert 2 middelslag uie, in ringe gesny 1 piesang, in skywe gesny 2 lourierblare 60ml bruin asyn 20ml tamatiesous 20ml blatjang 20ml heuning 7ml matige kerriepoeier 7ml sout peper na smaak Was vleis en plaas saam met uie, piesang en lourierblare in ‘n drukkastrol. Meng res van ...
Read moreAartappel Vulkaan
700g aartappels, geskil 30ml margarien 50ml koekmeelblom 500ml melk 2 eiers geskei 500ml gerasperde Cheddar-kaas 5ml sout 1ml mosterdpoeier knypie peper gerasperde kaas & broodkrummels gemeng Stel oond op 200°C. Kook aartappels tot gaar en maak kapokaartappels. Smeer dit op die boom van bakskottel. Maak witsous van botter, meel en ...
Read moreRomerige Hoender Pannekoek
(smul ete vir 2 persone) Bestanddele â Beslag 110 g Meelblom Sout 1 Eier 110 ml Melk Olie om in te braai Bestanddele â Vulsel 300 g Gaar Hoender 1 k Witsous 60 g Gerasperde Kaas 2 e Room Metode Beslag Sif meelblom en knypie sout saam. Voeg eier by ...
Read moreBiefstuk, groenboontjie en dadel soet patat
Bord vol eenvoud 1.2 kg biefstuk (kruisskyf of T-been) van jou keuse 80ml bruinsuiker 1 suurlemoen(skil gerasper, sap uitgedruk) 340ml bier 1ui (fyn gekap) 5ml mosterdpoeier sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Plaas biefstukke in enkellaag in marineringsbak. Verhit bruinsuiker, bier, ui en mosterdpoeier, suurlemoenskil en sap, saam tot ...
Read more