Karamel Popcorn

2014-02-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

5,119
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

Lekker bederf..!!

12 kop klaar gespringde popcorn

stroop:
2 kop wit suiker
knypie sout
1 tl karamel essence
125ml stroop
2 kop water

Sprei eweredig popcorn op bakplaat met waspaier uitgele
Meng stroop bestanddele, bring tot kookpunt oor matige hitte totdat die suiker opgelos het., as daar suikerkristalle teen die kante vassit af verf met ‘n kwassie wat in koue water gedompel is
Kook die stroop , roer effe , en los om te kook, moenie roer nie, hou dop vir oorkook
As ‘n bietjie stroop in yskoue water gegooi word, en maak drade wat styf en bros is, dan is dit reg
Gooi die stroop ewewredig oor die popcorn en meng vinnig deur met ‘n plat spaan, druk verspreid oor pan
Laat effens afkoel voordat die popcorn los van mekaar gebreek word. Laat dit heeltemal koud , geniet !!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!