Smul Beesstert in Sous

2014-05-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 28
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

28 People rated this recipe

12,365
Related Recipes:
  • Alna se Bobotie met ‘n degie

  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Kerrie Bakkies

1 tot 1,5kg beesstert
2 middelslag uie, in ringe gesny
1 piesang, in skywe gesny
2 lourierblare
60ml bruin asyn
20ml tamatiesous
20ml blatjang
20ml heuning
7ml matige kerriepoeier
7ml sout
peper na smaak

Was vleis en plaas saam met uie, piesang en lourierblare in ‘n drukkastrol.
Meng res van bestanddele en gooi bo-oor (daar kom geen water by nie).
Verhit stadig en kook sowat 1 en ‘n half uur op lae hitte, onder druk.

Bedien warm met kapokaartappels en soet groente

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!