Spek Pynappel Kebabs

2011-06-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,297
Related Recipes:
  • Braai bysake: Biltong Rolletjies en knoffel aartappels

  • So by my Kool

  • Planne met Braaibroodjies

  • Mayonnaise en  Kaas Broodjie

  • Sappige Suurlemoen en Peper T-Been in die pan

Bestanddele

Repies (streaky) bacon ~ spek

vars of geblikte pynappel stukkies

Sparerib marinade (Steers marinade werk lekker)

 

Rol 1 spek repie om elke stukkie pynappel, ryg op sosatie stokkies tot vol. Verf liggies aan albei kante met marinade, rooster tot bros oor kole by die volgende braai of rooster in ‘n warm oond op ‘n bakplaat.

.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!