Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Hooimiede

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hierdie ete is pret en die mense moet van alles in die regte volgorde skep: genoeg vir 6 – 8 mense 2 kop rou rys – *kook dan gaar 1.5 kg maalvleis, gaar geroer braai sonder sout of speserye 2 pakke Barbeque Frito’s – effens fyngedruk 400 g gerasperde cheddarkaas ...

Read more

Driehoek Amarula Yskastert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

……’n spesiale bederf. 200g x sagte botter 5 x el strooisuiker 2 x koppies gladde roomkaas 2 x eiers 18 x tenniskoekies halwe boksie rooi en halwe boksie groen glans kersies (stukkies gekap) 150 x ml Amarula likeur 200g x donkersjokolade 2 x Peppermint Crisp Room botter en strooisuiker, klits ...

Read more

Heerlike Winters Potpoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Reg in ‘n halfuur ~ dan kan jy smul 1/2 k botter ~ gesmelt 3/4 k appelkooskonfyt 2 tl koeksoda 2 k koekmeel 1 el bruin asyn 1 tl fyn pypkaneel mespunt sout bietjie melk Stroop 1 t gemaalde fyn gemmer 1 kop bruin suiker 4 k water 1/2 kop ...

Read more

Blomkool en Broccoli Sop met Spek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.1 / 5)

5 el botter handvol grasuie, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 pakkie spek ~ stukke opgesny 300g blomkool, opgekap 300g Broccoli, opgekap 400ml melk 200ml water mespunt rooipeper 1tl hoogvol koekmeel aangemaak met bietjie melk sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 60ml olyfolie *gerasperde skerp kaas vir garnering In ...

Read more

Bone en Beestert Sop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die lekkerste bone sop ooit !!! Jy gaan nodig he: 1 pak gespikkeide suikerbone Vroegmore gooi bone in water , week dit tot laatmiddag Spoel bone goed af, gooi in groot kastrol , bedek met water, bring tot kookpunt, kook tot bone sag is, voeg gereeld nog kookwater by. Die ...

Read more

Bone en Vleis Sop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

1 pak gespikkeide suikerbone 2 uie, gekap 1 kg gemengde stukke varkskenkel en beesskenkel met been 1 lt aftreksel van jou keuse 4 wortels geskraap, gespoel en gerasper 3 aartappels, geskil en gerasper 1 blik tamatiesop sout en peper na smaak Vroegmore gooi bone in water , week dit tot ...

Read more

Kits Mieliebroodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

– vinnig en absoluut heerlik!! 1 blik roommielies 2 kop bruismeel 1 tl bakpoeier koppie karringmelk 4 eier geklits knypie rooipeper knypie sout So gemaak: Voorverhit oond na 200 grade C In lekker groot mengbak, gooi bruismeel in, , strooi die bakpoeier, sout en rooipeper oor die meel, sif meel ...

Read more

Klei wat gebak kan word

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Mari Bekker se resep ~ Klei wat gebak kan word Mari sê: “Kinders kan dit wat hul gevorm het bak of laat droog word en dit kan dan na die tyd geverf word. Kinders kan lekker Kersversierings maak, juwele of enigiets anders.” 2 k meel 1 k sout 1 eetlepel ...

Read more

Lekkergoedklei

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Hier is iets heerliks vir die kinders. margarien (1/3k) stroop (1/3k) vanielje (1/2t) versiersuiker 500 g verskeie kleursel (druppels) Smelt die margarien en stroop in die mikrogolf of op die stoof. Verwyder van die hitte. Voeg die versiersuiker by en knie goed om `n nie-klewerige klei te vorm. Voeg kleursel ...

Read more

Michael se Herderspastei

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Michael se Herderspastei ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!