Loader

Rooibos Sjokokladekoek

2011-07-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,924
Related Recipes:
  • Wortelmuffins met roomkaasversiersel

  • Piesang en Amarula Kolwyntjies

  • Brownies

  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

Rooibostee-sjokoladekoek 
250 ml warm Instant Rooibostee (1 t op 250ml water)
125 ml kakao
4 ekstra-groot eiers, geskei
375 ml suiker
125 ml olie
5 ml vanieljegeursel
450 ml koekmeelblom
15 ml bakpoeier
2 ml sout
Versiersel
1/2 pakkie sjokoladekitspoeding
1 blik karamelkondensmelk
250 ml rooMVoorverhit die oond tot 180 °C en smeer twee koekpanne van 22 cm. Voer uit met bakpapier. Meng die tee en kakao saam tot glad en laat afkoel. Klits eiergele en suiker baie goed saam tot lig en dik. Roer die kakaomengsel, olie en vanieljegeursel by. Sif die meel, bakpoeier en sout saam en roer by. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en vou by die beslag in. Verdeel die beslag tussen die panne en bak vir 25-30 minute tot gaar of ‘ toetspen skoon uit die koeke kom. Laat effens afkoel en keer uit op draadrakke om heeltemal af te koel.

 

Vir die versiersel:
Klits alles saam tot glad en verkoel tot benodig
Versier tussen die lae en bo-op met die versiersel.
Sif kakao oor of besprinkel met gekapte neute of gerasperde sjokolade.
Hou in die yskas en haal 10 minute voor teetyd uit.

Lewer 1 groot koek.

 

Gerda Van Dyk Pretorius – Via Facebook

.

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!