Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Peer en Gemmertert Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

45 ml sagte botter 250 ml bruinsuiker 2 eiers 60 ml melk 5 ml vanieljegeursel 310 ml bruismeel 5 ml fyn gemmer 1 x 410 g blik peerhalwes, gedreineer en in skyfies gesny Stroop 250 ml room 250 ml ligbruinsuiker Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n middelslag-oondbak. ...

Read more

Romerige Hoender en Sampioen Eenpan

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

1kg hoender porsies 1 tl aromat 1 tl pietersielie bietjie botter en olie vir braai 1 pakkie sampioene – gekerf medium fyn ui gekap 4 knoffeltoontjies – gekneus swartpeper en sout na smaak cheddar kaas gerasper groot pak simba tjips – enige geur witsous *Bestanddele vir witsous: 2 el Botter ...

Read more

Lui Hertzoggies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Lui Hertzoggies – Vinniger as individuele tertjies en net so heerlik! Kors 250 g (445 ml) koekmeel 10 ml bakpoeier knippie sout 125 g (135 ml) botter 25 g (30 ml) strooisuiker 3 eiergele 15 ml water Bolaag: 1 blik 450 g All Gold Super Fine Apricot Jam oF All ...

Read more

Boeliebief Poffertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Lekker vinnige happie, hetsy ontbyt, , vir die kosblik, middagete of aandete…. Jy het nodig: 500ml koekmeel knypie sout 10ml bakpoeier 5 ml rooipeper (cayenne pepper0 1tl “crushed garlic” – knoffel. 1 eier water of melk 1 blik (340g) boeliebief, fyngedruk ui baie fyn gekap Kookolie vir diepbraai Aromat vir ...

Read more

Kaasskons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Vinnig , maklik en lekker . Bak dit sommer gou terwyl jy teewater kook . 1 Koppie meel 1 Koppie melk 1 Koppie gerasperde kaas 10 ml bakpoeier 5 ml Sout Meng alles tesame en bak by 180 grade tot gaar (10-15 min) *Charlotte Schoeman Zwennis via Facebook Boerekos Kookengeniet ...

Read more

Koejawel~yskastert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Kits maar lekker koejawel~yskastert 1 x 800g blik koejawelhelftes 2 x 410g blikke ingedampte melk 2 x 80g kersie of perskejellie 2 x 200g pakke Tennisbeskuitjies Dreineer Koejawelhelftes en hou sap eenkant. Druk Koejawels met ‘n vurk fyn. Meng jelliepoeier en sap wat eenkant gehou is en verhit in pan ...

Read more

Oondgebraaide lamskenkels:

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Jy benodig: 30 ml olyfolie 4 lamskenkels sout en varsgemaalde swartpeper 1 ui, fyngekap 2 groot wortels, in lang repe gesny 2 selderystingels, gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 2 takkies vars roosmaryn 1 blik (400 g) heel tamaties Verhit oond tot 180 °C. Gooi olyfolie in diep oondbraaibak. Sit skenkels in ...

Read more

Bier,Kaas, uie en Biltong potbroodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

500g bruismeel 1 bier 1œ koppies gerasperde Cheddarkaas 250ml fyn (nat!) biltong 125ml fyn, bruingebraaide uie Voorverhit oond 180 C Meng die meel en bier goed deurmekaar Voeg 1 koppie kaas, biltong en ui by. Meng alles saam. Plaas dit in jou gesmeerde pot en sprinkel met kaas Bak tot ...

Read more

Karringmelk beskuit

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

Karringmelk beskuit (Aangepas vir die Broodmasjien) Bestanddele. 550 g koekmeelblom 5 ml koeksoda 5 ml kremetart 5 ml bakpoeier 5 ml sout 125 ml suiker 125 g botter 200 ml karringmelk Metode. 1. Sif al die droë bestanddele saam en plaas die mengsel in die broodpan van die broodmasjien. Rasper ...

Read more

Pap en wors

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Pap en wors ~ die moderne manier: 1kg boerewors 250ml mieliemeel 625ml water koppie gerasperde Cheddarkaas blikkie tamatie-en-uiesmoor 4 et brandsous Voorverhit die oond tot 180C. Spuit of smeer ‘n ronde oondvaste glasbak Vou daai wors in ‘n sirkel en braai dit in ‘n verhitte pan tot bruin Verwyder van ...

Read more