Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Blitsige Braaipap

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Al het ek grootgeword in die Wes-Kaap, is ek ‘n pap-lover van formaat! Pa het ons mooi geleer en Saterdae was pap-en-wors dag. Ek het nou nog die tweetand vurk (eintlik is dit ‘n vleisvurk of iets dergeliks – die ding hoort seker al in ‘n museum) waarmee Mams en ...

Read more

Maklike Sago Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

My ouma se maklike sago resep. : Bestandele : 1 L Melk. 250 ml Sago. 1 ml Sout. 10 ml Vanilje geursel. 4 Eiers geskei. 12,5 ml Botter of Margarine. 1 Eetlepel Appelkoos konfyt. 4 Eetlepel suiker METODE. : Week die sago in 250 ml water en dreineer. Kook 250 ml ...

Read more

Kaas en Suurroom Skons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houertjie suurroom 3 el botter, gesmelt 1 koppie cheddar kaas, baie fyn gerasper ...

Read more

Karringmelk Vetkoekies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

jy het nodig: 4 kop koekmeel 4 groot eiers 1 kop karringmelk 4 tl bakpoeier halwe teelepel sout *olie om te braai So gemaak: In lekker groot mengbak, klits eiers en karingmelk goed saam Voeg nou res van die bestandele by, meng goed tot ‘n lekker stywe deeg Laat staan ...

Read more

Kerrie-Sosaties

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Kerrie-Sosaties ~ die beste sosaties wat jy ooit sal eet 1,5 kg lamsboud / of steak / of hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 4 by 4 cm groot) varkspek – dun skyfies ( 5 mm), in dieselfde grootte blokkies gesny Meng bogenoemde vleis en spek met ...

Read more

Ouma se Soet Broskors Melktert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Lus vir iets tuisgebak, nostalgiese bederf …?? “Ouma se Soet Broskors Melktert ” Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggies geklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1ml sout Verroom botter en suiker totdat mengsel lig en romerig is. Klop eier in, en roer dan droë bestandele by. Knie ...

Read more

Worsrolpasteie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Reg in 30 min, lekker ligte ~ varsgebak middagete Smul Worsrolpasteie 2 rolle blaardeeg ~ ontdooi 6 el blatjang 8 varkworsies ~ liggies gaargemaak~ afgekoel fetakaas 2 eier, geklits Voorverhit oond tot 200 C vir afskop bak, en verlaag na180 C deur bak proses. Rol die deeg oop op ’n ...

Read more

Bakgat Bierbrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Bakgat Bierbrood met 3 variasies 500 g koekmeel 5 ml sout 340 ml bier 1 pak bruin uie-sop Voorverhit die oond tot 180º C. Spuit ‘n broodpan met kleefwerende middel. Sif die bruismeel , soppoeier en sout saam. Voeg die bier by en meng goed. Skep in die bereide pan ...

Read more

Gebakte Guavapoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Smul winters poeding, net so lekker afgekoel 4 el botter 1 kop witsuiker ¼ koppie melk 3 groot eiers 1 en halwe kop koekmeelblom 2 tl bakpoeier knypie sout 1 blik quavas ~ sap gedreineer, eenkant gehou en vruggies net liggies plat gedrukte Room die botter en suiker saam tot ...

Read more

Eenpan Ontbyt Skywe:

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

‘n wenner, dit klink miskien groot, wees gerus jy kan heeldag hieraan smul, die kan koud in die kosblikkies gaan vir die kinders, selfs lekker vir middagete saam ligte slaaitjie, so , skop die pannetjie aanmekaar Botter 1 pakkie Spek 1 pakkie Sampioene 6 Ontbyt worsies – ontdooi Dosyn Eiers ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!