Aartappel Vulkaan

2014-05-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

2,253
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

700g aartappels, geskil
30ml margarien
50ml koekmeelblom
500ml melk
2 eiers geskei
500ml gerasperde Cheddar-kaas
5ml sout
1ml mosterdpoeier
knypie peper
gerasperde kaas & broodkrummels gemeng

Stel oond op 200°C.
Kook aartappels tot gaar en maak kapokaartappels.
Smeer dit op die boom van bakskottel.
Maak witsous van botter, meel en melk.
Klits eiergele en roer by witsous.
Haal van stoof af en roer kaas, sout, mosterdpoeier en peper by.
Klits eierwitte tot styf en vou liggies in witsousmengsel in.
Gooi bo-op aartappels in bakskottel.
Strooi kaaskrummels bo-oor en bak 25-30 minute.
Dien dadelik op.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!