Loader

Recipes With Course: Drankies

Sjokolade Dom Pedro

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

50g donker sjokolade 60ml room 4 groot skeppe sjokoladeroomys 30ml whisky, koffielikeur of Amarula 60ml melk 60ml room, geklop Smelt die sjokolade en room saam tot glad. Laat effens afkoel en drup dit aan die binnekant van twee rooiwynglase sodat die sjokolade teen die kant kan afloop. Hou eenkant. Verwerk ...

Read more

Slaapdrankie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

heerlike warm slaapdrankie…. Aanwysings per koppie…: 1 glas volroom melk 1tl vanielje essense 10ml heuning *10 ml heuning vir onder in die beker , voor jy warm melk bygooi So gemaak: Meng alles saam in ‘n kastrol, roer tot begin opkook en borrels maak,gooi 10ml heuning onder in koffiebeker, gooi ...

Read more

Tuisgemaakte kits cuppachino poeier

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

125ml Cremora lite verromer 60ml Nespray melkpoeier/Elite 80ml NescafĂ© kitskoffie 60ml strooisuiker Meng baie goed tot ‘n FYN poeier .. *gooi poeier in koffiebeker , maak aan met warm kookwater, of nog romeriger…..opgekookte skuim melk !! … en versoet na smaak.. *1 opgehoopte teelepel vir klein koffiebeker en 2 vir ...

Read more

Troosdrankie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…heerlike slaapenstyd melkdrankie Roer ‘n halwe koppie kondensmelk by ‘n halwe koppie melk, bring tot kookpunt, gooi in beker, Voeg 4 – 6 blokkies van jou gunsteling sjokolade by, ….roer en geniet.

Read more

Vrugte Pons

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Lekker vrugte plesier, die heel jaar deur… Bestanddele: 1 Bottel Limonade (2l) 1 Bottel Lemon Twist (2l) 1 Bottels alcohol vrye Vonkel wyn – enige geur (750ml) 1 Bottel appletizer (1l) 3 Groot Blikkies gemengde Vrugte halwe koppie onaangemaakte oros 1 koppie onaangemaakte “passionfruit” sap van HALLS Metode: Maak vrugte ...

Read more

Cheryl SeTertjies Likeur

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Al wat jy nodig het: 1l Rusian bear Vodca 2 blikkies kondensemelk 2 blikkies ideal Melk Meng al die bestandele saam. BĂȘre in yskas en geniet ! *spuit glas met sjokoladestroop voor jy ingooi, en sprinkel met kakao Deur: Cheryl Poole Vd Merwe via Facebook Boerekos Kookengeniet

Read more

Vinnige Gemmerbier

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

My vinnige Gemmerbier Groot sukses, heerlik vir warm somersdae ! 16 k water koue water 2 hoogvol tl gemaalde  gemmer 1 hoogvol tl kremetart 1 1/2  gelyk tl kitssuurdeeg 3-4 kop suiker handjievol rosyne. Meng alles met Kraanwater. Ek gebruik emmertjie met deksel. Laat staan 24 uur en suiver deur. ...

Read more

Droom Melkie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Bestanddele (maak 1 koppie vermeerder volgens hoeveelheid mense)   1 koppie gekookte melk 6 blokkies Cadbury Dream sjokolade 1 tot Amarula (as verkies) kaneel stokkie   Roer sjokolade in melk tot dit goed smelt, voeg Amarula by. Sit warm voor met kaneel stokkie in koppie. Liplek lekker! ..

Read more

Spesery Tee

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 lt melk 4 sakkies gewone tee (5 roses werk goed) 2 kaneel stokkies 4 naeltjies 4 heel peper korrels 1/4 teelepel fyn gemmer 10 teelepels bruinsuiker Kook al die bestanddele stadig in ‘n pot vir so 10 minute. Giet in koppies deur ‘n teesif. Geniet warm. .

Read more

Suurlemoen Drankie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Baie lekker op ‘n warm dag!   Bestanddele 1lt water 500ml grenadilla sap 500ml vars suurlemoensap 100gr bruinsuiker 50ml grenadine stroop ( gewoonlik by die roses lime en passionfruit cordail in die supermark) hand vol vars kruisement blare   Meng al die bestandele goed saam tot suiker smelt in ‘n ...

Read more