Vinnige Gemmerbier

2011-07-19
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 26
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

26 People rated this recipe

9,868
Related Recipes:
  • Traditionele Melksnysels

  • Zoerdoef

  • Japtrap Biltong

  • Ys-Melkkoffie

  • Oondgebakte Skaapkop

My vinnige Gemmerbier Groot sukses, heerlik vir warm somersdae !

16 k water koue water
2 hoogvol tl gemaalde  gemmer
1 hoogvol tl kremetart
1 1/2  gelyk tl kitssuurdeeg
3-4 kop suiker
handjievol rosyne.

Meng alles met Kraanwater. Ek gebruik emmertjie met deksel. Laat staan 24 uur en suiver deur.

.

Comment (1)

  1. posted by sarie on October 17, 2015

    Baie dankie vir al hierdie inligting. waardeer so baie.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!