Loader

Sjokolade Dom Pedro

2014-05-31
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Vanilla neut koffie

  • Bisschopswijn

  • Spox se boere Pons

  • Pynappel Bier

  • Zoerdoef

50g donker sjokolade
60ml room
4 groot skeppe sjokoladeroomys
30ml whisky, koffielikeur of Amarula
60ml melk
60ml room, geklop

Smelt die sjokolade en room saam tot glad. Laat effens afkoel en drup dit aan die binnekant van twee rooiwynglase sodat die sjokolade teen die kant kan afloop. Hou eenkant.
Verwerk die roomys, whisky (of likeur) en melk saam tot glad en giet in die glase.
Skep twee eetlepels geklopte room op elkeen en gebruik ‘n mes of toetspen om marmerpatrone op die bokant te maak.
Genoeg vir 2 mense.

Recipe Type: Tags: , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!