Vrugte Pons
2014-01-15Average Member Rating
(4.7 / 5)
3 People rated this recipe
3,676Related Recipes:
Lekker vrugte plesier, die heel jaar deur…
Bestanddele:
1 Bottel Limonade (2l)
1 Bottel Lemon Twist (2l)
1 Bottels alcohol vrye Vonkel wyn – enige geur (750ml)
1 Bottel appletizer (1l)
3 Groot Blikkies gemengde Vrugte
halwe koppie onaangemaakte oros
1 koppie onaangemaakte “passionfruit” sap van HALLS
Metode:
Maak vrugte grof stukkend met vurk saam sap. Meng nou alles in ‘n baie groterige bak en bedien. ‘n Goeie wenk is om alles oornag in die Yskas te verkoel.
*ek maak altyd ysblokkies van lemoensap en quava sap, en gooi dit in pons sodra ek bedien… maak hom nog lekkerder en hou hom koud …. Geniet…!