Loader

Recipes With Course: Drankies

Amarula Likeur

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (1 / 5)

Amarula Likeur 1 blik kondensmelk 1 koppie volroom melk (long Life) 1 koppie room 1 koppie brandewyn 2 t vanilla essens pepermint essens ( ek gebruik 20 ml jul kan meer gebruik) Gooi kondensmelk, volroom melk by mekaar. Klop die room tot amper styf voeg dit by die kondensmelkmengsel en ...

Read more

Jelly met `n twist

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Jou gunsteling geur jellie. (1 pakkie) Meng dit met een koppie kookwater en koppie vodka (gin,cane,tequila kan gebruik word) Meng goed. Vul shooterglassies (hoeveelheid maak +/- 25glasies vol) Laat stol en geniet.

Read more

Suurlemoenstroop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Met al die suurlemoene in voorraad is dit nou die kans om n lekker stroop te maak vir die somer Die stroop maak 4.5 liter en kan tot 6 maande op die rak gebere word. Maak aan 1 deel stroop en 3 dele water. Met sodawater is dit heerlik.

Read more

Braaivleis pons

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  375ml gin 750ml wit wyn 750ml oros 375ml lime juice (Aanmaak) 6 lt lemonade 1blikkie grenadellamoes 825g ingelegde pere 825g ingelegde perskes 825g ingelegde pynappels Metode Sny vrugte in stukkies of versap. Laat oornag in Gin en wit wyn lê. Voeg res van bestanddele behalwe lemonade by. Voeg Lemonade ...

Read more

Spoorwegkoffie / Stasiekoffie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestandele: 3 Koppies witsuiker 3 Koppies baie sterk moerkoffie (klaar getrek)- die lepel moet somner regop staan :)) 3 Koppies kookwater ½ Teelepel sout Metode: Roer suiker oor lae hitte in kastrol tot gekarmaliseerd Voeg moerkoffie by Roer oor lae hitte vir 10 tot 15 min (om koffiesterkte te ...

Read more

GRASSHOPPER

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

ysblokkies 2 dele sjokolade likeur 2 dele peperment likeur 2 dele room Plaas al die bestanddele in n drankiemenger en skud dit goed. Syg die mengsel deur en giet dit in n kelkglas. Prost… gesondheid…!!!

Read more

BLOU MAANDAG

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Vryf die rand van n glas met n suurlemoen en druk dit dan in strooisuiker. Laat eenkant staan. Plaas n skep fyn ys in die glas en voeg 2 druppels blou voedselkleursel, n skoot Angostura-bitters, 1 sopie suurlemoensap en 2 sopies lietsjiesap by. Vul glas met sodawater en roer baie ...

Read more

ROLLS ROYCE

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

fyn ys 2 dele brandewyn 2 dele sitruslikeur ( Triple Sec) 2 dele lemoensap Skep die ys in n drankiemenger. Gooi die brandewyn, likeur en lemoensap by en skud die mengsel. Syg die mengsel deur en giet dit in n kelkglas. Gesondheid..!! .

Read more

HARVEY WALLBANGER

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

ysblokkies 2 dele wodka of wit rum 6 dele lemoensap 10ml Galliano lemoenskyfie en maraschinokersie vir versiering Plaas die ysblokkies in n mooi lang glas. Voeg die wodka of rum en lemoensap by en roer. Voeg die Galliano oor die agterkant van n lepel versigtig in die glas sodat dit ...

Read more

Van der Hum Likeur

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

5 kruienaeltjies 1 stukkie heel kaneel 0,6 ml gerasperde neutmuskaat 30 ml fyn, gedroogde nartjieskil 500 ml brandewyn 250 ml suikerstroop 45 ml rum Voeg die speserye en skil by die brandewyn en laat dit n maand lank staan. Syg dit dan deur n klam doek. Kook die stroop soos ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!