Spesery Tee

2011-06-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

453
Related Recipes:
  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

  • Roomyskoffie

  • Warm sjokolade

  • Bloody Mary

1 lt melk

4 sakkies gewone tee (5 roses werk goed)

2 kaneel stokkies

4 naeltjies

4 heel peper korrels

1/4 teelepel fyn gemmer

10 teelepels bruinsuiker


Kook al die bestanddele stadig in ‘n pot vir so 10 minute. Giet in koppies deur ‘n teesif. Geniet warm.

.

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!